Kleredrag vir foto’s op 5 September

Woensdag, 5 September, neem ons die jaarlikse Buitemuurse Aktiwiteite foto's. Om dit vir almal betrokke makliker te maak, gaan ons hieronder 'n lys van wat leerders moet aantrek vir die onderskeie foto's plaas. *Vlootblou = navy blou KRIEKET: (O/7 -O/11): wit LO hemp, vlootblou (navy blou) kortbroek, grys sokkies en tekkies KRIEKET (O/13): Wit langbroek, grys sokkies, tekkies en hemp ( ontvang by afrigter) TENNIS: Wit LO hemp, vlootblou kortbroek (seuns) / rompie (meisies), wit sokkies en tekkies SWEM: Geen foto ATLETIEK: Wit LO hemp en vlootblou kortbroek LANDLOOP: Wit LO hemp en vlootblou kortbroek TWEEKAMP: Blou atletiekhempie en vlootblou kortbroek SKAAK: Winterskooldrag RUGBY: Navy kortbroek en rugbytrui (ontvang by afrigter) NETBAL (O/7 - O/11): Vlootblou rompie, oranje wedstrydhempie, wit sokkies en tekkies NETBAL (O/12): Vlootblou rompie, wit LO-hempie, wit sokkies en tekkies NETBAL (O/13): Netbalrokkie, wit sokkies en tekkies PROVINSIALE KLEURE: Trek die sweetpak of uniform aan van die sport waarvoor provinsiale kleure ontvang is. JUNIOR & SENIOR KOOR: Winter skooldrag MUSIEKLEERDERS: Winter skooldrag EISTEDDFOD MEDALJE WENNERS: Winter skooldrag LEERDERRAAD: Winter skooldrag SKOLIERPATROLLIE: Winter skooldrag BIB MONITORS: Winter skooldrag SUIDOOSTER REDAKSIE: Winter skooldrag GR.7: Winter skooldrag met graad 7 trui WISKUNDE MELKBOSSPAN: Winter...

Swemreëlings vir 3 – 14 September

Die swembad is nou lekker vol en word tans skoongemaak om gereed te wees vir die nuwe seisoen. Ons is ook in die proses om nuwe afrigters aan te stel. Ons was baie beïndruk met Swimsmart, maar hulle het nou saam met die Chad le Clos akademie gesmelt. Deel van die voorwaardes van die akademie is dat hulle slegs afrig by skole waar die swembad onderdak en verhit is. Ons beskik ongelukkig nog nie oor sulke geriewe nie. Die weervoorspelling dui aan dat daar volgende week 'n kouefront op pad is. Daarom gaan ons volgende week gebruik om die administrasie vir die swem af te handel. Ons vra dat alle swemmers wat in die 4de kwartaal wil swem, volgende week (3 - 5 Sep) in die onderskeie tye wat hulle sou swem hê, by die betrokke onderwyser se klas sal aanmeld wanneer die swem sou plaasvind. Ons wil hulle dan afmerk of byvoeg by die swemgroep vir daai tyd. Swemmers hoef dus net aan te meld en kan dan weer gaan. Die water is nog baie koud en ons wil nie meer siek kinders hê aan die einde van volgende week...

Oupa- en Oumadag, 7 Sept

Oupa- en Oumadag is om die draai en ons sien vreeslik daarna uit om almal hartlik te verwelkom. 'n Oggend van lag, lekkerte en samesyn word verwag, met 'n tikkie liefde en bederf bygevoeg, om die oggend perfek af te rond. Al die Oupa- en Oumadag-kaartjies is reeds uitverkoop en ons wil dankie sê vir elke persoon wat die opwinding met ons deel. Die kaartjies sal op 3 September aan die leerders oorhandig word. Maak asseblief dus seker dat u die kaartjies by u kind kry. Sien julle volgende Vrydag om...

Verlore goedere

Ons herinner graag almal aan die "Verlore Goedere Sisteem" by ons skool. 1) Verlore goedere word in die kratte by die trappe by die grondslagfase se badkamers geplaas. 2) Die gr.6-leerders sorteer weekliks hierdie goedere en gemerkte items word by die eienaar se klas afgelewer. 3) Die ongemerkte items word in die wit kas skuins voor die biblioteek gepak. 4) Kwartaalliks word hierdie kas uitgepak en items word aan behoeftige leerders of organisasies geskenk. Spaar julself baie moeite en onkoste deur jul kinders se items duidelik te merk met hul naam en van. L. de...

Wow-Spelkompetisie

Baie geluk aan die volgende leerders wat deurgedring het na die volgende ronde van die Wow-Spelkompetisie. Hulle neem Saterdag, 8 September, deel aan die Provinsiale Kompetisie by die Universiteit van Stellenbosch. Sterkte, Jannies! Gr.1 Gr.2 Gr.3 Gr.4 Gr.5 Gr.6 Gr.7 Goud - Isabella Marais Goud - Liza Hertzog Goud - Albert Griesel Goud - Mia Symington Goud - Stella Malan Goud - Peet Karsten Goud - Arwen Weich Silwer - Hila Hertzog Silwer - Karlien van der Walt Silwer - Cara Swanepoel Silwer - Mieke Hertzog Silwer - Jana Brink Silwer - Bernard Lombaard Silwer - Benjamin Pienaar Brons -Willem Vorster Brons - Lida-Mari Bosman Brons - Markus de Ridder Brons - Luca Zulch Brons - Armand Meyer Brons - Annie Basson Brons - James Loubser Finalis - Ruben Eksteen Finalis - Tommo Kruger Finalis - Lara Basson Finalis - Chiara Roodt Finalis - Keegan Schoeman Finalis - Alet Hitge Finalis-Chris...

Edro Robotics

Die leerders wat aan hierdie privaat buitemuurs by die skool behoort, sal steeds more hulle klasse hê op die afgespreekte tye. Grondslagfase(Gr.1-3): 13:45 - 14:45 in klasnrs. 33 en 34 Seniors(Gr.4-7): 14:30 - 15:30 in Rekenaarsentrum Die wagtyd vandat die skool more verdaag tot wanneer die klas begin, is net vir more langer omdat die skool vroeër uitkom. Hulle gaan egter by NASORG wag totdat hul klas begin as hulle geen ander heenkome het...

Rugbyuitslae teen Edgemead, 29 Aug

Hierdie wedstryde was harde wedstryde vir beide skole. Beide skole het spelers gehad wat 'n besoek by die hospitaal gemaak het. Almal is gelukkig piekfyn en geen ernstige beserings is opgedoen nie. Ons spanne het soos volg gevaar: O/8 B wen 5 -2 O/8 A wen 4-0 O/9 verloor 3-4 O/11 wen 29 -0 O/13 verloor 10 -22 Die O/11 span is hierdie jaar onoorwonne met hul ligawedstryde. Baie geluk manne,ons is baie trots op julle en julle afrigter,mnr. Theuns van der...

Liewe Aarde Nuus van 31 Aug.

Baie geluk aan Taru de Wet in Graad 2 wat Jannie van die week is. Dankie dat julle so getrou herwin! Geniet die Col’Cacchios ete! Onthou dit is eerskomende Vrydag 31 Augustus, Lentedag by die skool! Bring blomme en blarekransies uit jou tuin of omgewing om die aanbreek van Lente in jou sivvies te kom vier! Ons vra ‘n R5 bydrae vir ‘n muntlegging tydens 1ste pouse in die vierkant wat aangewend sal word vir die opknapping van die Graad 7’s se speelgrondarea. Volgende Dinsdag 4 September, vier ons ook Boomplantdag by JvR. Liewe Aarde het met die geld wat ons maak uit julle herwinning struike aangekoop om in die potte op die vierkant te plant. Dankie aan almal wat by die skool...

Ou sweetpak

Die skool het in 2015 'n nuwe sweetpak ingebring. Dit beteken dat ouers nou al 3 jaar kans gehad het om na die nuwe sweetpak oor te gaan. Ongelukkig is hier steeds van die ou sweetpakke in sirkulasie. Ons wil u hiermee in kennis stel dat die ou sweetpak aan die begin van 2019 nie meer as deel van die skooldrag gesien word nie. Leerders mag dus nie in 2019 die ou sweetpak dra nie. Dit gee u as ouer 3 maande kans om die nuwe sweetpak aan te...

Trotse Jannie

Naam en van: Darren Cloete Graad: 6B Waar bly jy?: Ek bly in Stellebosch Gunsteling vak: Geskiedenis is my gunsteling vak. Dis vir my baie interessant. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek is ‘n goeie tennisspeler. My gunsteling speler is Novak Djokovich omdat hy so goed speel en steeds nederig...

Eisteddfod klavier

Die Eisteddfod se klavierafdeling is nou afgehandel. Die volgende leerders het uitstekend gevaar en ons wens hulle baie geluk: Linden Murray: 78, 88, 92 Ben Terblanche: 88, 89 Stella Malan: 87, 90 Mienkie van der Westhuizen: 86, 88 Leila Lonte: 86, 88 Neena Lonte: 74, 85 Jan Murray: 78, 85 Gabriel Smuts: 85, 87, 90 Nogmaals geluk. Ons is trots op...

Finale rondte van die WKOD-Wiskundekompetisie

Ons wens die volgende leerders geluk. Hulle het gekwalifiseer en gaan nou deelneem aan die finale rondte van die WKOD-Wiskundekompetisie. Gr.4 Gr.5 Gr.6 Gr.7 Jan Karsten Stella Malan Peet Karsten Benjamin Pienaar Fredrich Erasmus Armand Meyer Dawid Adler Johann Jordaan Sebastian Maree Jana Brink Alexander Newton Gerard Snijders   Sebastian Boshoff   Albert Matthee Hierdie leerders neem eerskomende Saterdag by Hoërskool Kensington deel. Ons wens vir hulle alle sterkte...

Nuusbrief van 24 Augustus 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << Vrydag, 24 Augustus 2018 Ben Reynecke (musiek) verjaar Vrydag, 24 Augustus 2018 WOW Spelkompetisie Vrydag, 24 Augustus 2018 GEKANSELLEER Skaak @ Phyllis Jowell Saterdag, 25 Augustus 2018 Dapperstappers UITGESTEL Maandag, 27 Augustus 2018 Junior/Seniorkore: Sing by Artscape Teater Maandag, 27 Augustus 2018 GEEN sportaktiwiteite nie Maandag, 27 Augustus 2018 Skool kom 12:45 vir Gr.1-3 uit en 13:00 vir Gr.4-7 Dinsdag, 28 Augustus 2018 Netbal:Vriendskaplik @ Ellerton WEG Woensdag, 29 Augustus 2018 Rugby@Edgemead WEG Woensdag, 29 Augustus 2018 Liewe Aarde sivvies Vrydag, 31 Augustus 2018 Sivvies Vrydag, 31 Augustus 2018 Lentedag- Dra blomme uit jou tuin of omgewing Vrydag, 31 Augustus 2018 GEKANSELLEER Skaak @ St Cyprians Vrydag, 31 Augustus 2018 Philip Chimukuyu(heksekuriteit) verjaar Saterdag, 1 September 2018 Rugby 7s Toernooi Sondag, 2 September 2018 Liezel de Jager (Juffrou) verjaar Maandag, 3 September 2018 Begin met Somersport Maandag, 3 September 2018 Sanna Molepo (terrein) verjaar Dinsdag, 4 September 2018 Gr.7 ATKV Olimpiade Dinsdag, 4 September 2018 Patrick Chadzuka (terrein) verjaar Woensdag, 5 September 2018 Fotodag: Winter sportsoorte Donderdag, 6 September 2018 Loslitdag: "Be an everyday superhero" Vrydag, 7 September 2018 Oupa-en Oumadag Vrydag, 7 September 2018 Skaak @ Weizmann WEG Saterdag, 8 September 2018 Kooroefening gekanselleer Saterdag, 8 September 2018 WOW Spelfees: Wes-Kaap Saterdag, 8 September 2018 Dolinda Mfulo (Nasorg) verjaar Dinsdag, 11 September 2018 Leerderraad: Saal Woensdag, 12 September 2018 Trix v d Vyver (juffrou) verjaar Woensdag, 12-13 September 2018 Boekverkoping- The Book People Donderdag, 13 September 2018 Wiskundekompetisie MELKBOSSTRAND Vrydag, 14 September 2018 Akkedissiefees Vrydag, 14 September 2018 Gr.1 Skrywersbesoek: Ingrid Mennen Saterdag,...

Belangrike Datums

augustus 2026

03aug(aug 3)00:0008(aug 8)23:59Hs JvR JanArte Kunstefees

04aug00:0023:59Rugby: o.9 & o.13 Bishops (WEG)

04aug00:0023:59EXCO-Strat

05aug00:0023:59Rugby: o.11 Bishops (WEG)

07aug00:0023:59TOETS: Wiskunde Gr.4 ,6 & 7

07aug00:0023:59World Robot Olympiad Kompetisie (Kodering en Robotika)

07aug08:0008:30TOETS: NWT Gr.5

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

10aug00:0023:59Vakansiedag

11aug08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

14aug00:0023:59Skool verdaag vroeër

14aug00:0023:59Hokkie: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

14aug00:0023:59TOETS: Wiskunde Gr.5

14aug08:0008:30TOETS: NWT Gr.4, 6 & 7

15aug00:0023:59Netbal: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

15aug00:0023:59Rugby: Dirkie Uys (TUIS) - Almal

16aug15:0015:00Senior Kooroptrede: Tygerberg Children's Choir: In Harmony

18aug00:0023:59Hokkie: Durbanvilletoernooi (o.9 Seuns & Dogters)

19aug00:0023:59Rugby: De Tyger

19aug00:0023:59Netbal: Van Riebeeckstrand (TUIS) - Almal

19aug(aug 19)00:0020(aug 20)23:59Boekverkope: Exclusive Books

21aug00:0023:59Netbaltoernooi (o.7-o.9): Tableview

21aug00:0023:59Assessering: SW

22aug00:0023:59Rugby (o.11): Brackenfell

22aug00:0023:59Wiskundekamp (Gr.6&7)

22aug00:0023:59Netbal (o.10 & o.11): Brackenfell

24aug00:0023:59Beheerraad-vergadering

25aug08:0008:30Koffie-en-Beskuit Konsert

27aug00:0023:59Wintersport Eindig

27aug00:0023:59Trinity Musiekeksamens by Beau Soleil Musieksenstrum (Kenilworth)

28aug00:0023:59Finkom Vergadering

28aug00:0023:59Sivvies

28aug00:0023:59Assessering: SW

28aug00:0023:59Hokkie: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

29aug00:0023:59Rugby & Netbal: Welgemoed

29aug00:0023:59Netbal: Interskole vs Welgemoed (TUIS) - Almal

31aug00:0023:59GEEN SPORT

Wys Meer

september 2026

31aug00:0023:59GEEN SPORT

01sep00:0023:59GEEN SPORT

02sep19:0020:00Laerskool JvR Kore en Tjeggiese Kinderkoor (Ls JvR)

03sep00:0023:59Jannies vir Jesus

03sep00:0023:59Wintersporttoer o.13B

04sep00:0023:59TOETS: EBW (Gr.7)

05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT

07sep00:0023:59Somersport Begin

08sep00:0023:59Dolinda (Nasorg) Verjaar

08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor