Woensdag, 5 September, neem ons die jaarlikse Buitemuurse Aktiwiteite foto’s. Om dit vir almal betrokke makliker te maak, gaan ons hieronder ‘n lys van wat leerders moet aantrek vir die onderskeie foto’s plaas.

*Vlootblou = navy blou

KRIEKET: (O/7 -O/11): wit LO hemp, vlootblou (navy blou) kortbroek, grys sokkies en tekkies
KRIEKET (O/13): Wit langbroek, grys sokkies, tekkies en hemp ( ontvang by afrigter)
TENNIS: Wit LO hemp, vlootblou kortbroek (seuns) / rompie (meisies), wit sokkies en tekkies
SWEM: Geen foto
ATLETIEK: Wit LO hemp en vlootblou kortbroek
LANDLOOP: Wit LO hemp en vlootblou kortbroek
TWEEKAMP: Blou atletiekhempie en vlootblou kortbroek
SKAAK: Winterskooldrag
RUGBY: Navy kortbroek en rugbytrui (ontvang by afrigter)
NETBAL (O/7 – O/11): Vlootblou rompie, oranje wedstrydhempie, wit sokkies en tekkies
NETBAL (O/12): Vlootblou rompie, wit LO-hempie, wit sokkies en tekkies
NETBAL (O/13): Netbalrokkie, wit sokkies en tekkies
PROVINSIALE KLEURE: Trek die sweetpak of uniform aan van die sport waarvoor provinsiale kleure ontvang is.
JUNIOR & SENIOR KOOR: Winter skooldrag
MUSIEKLEERDERS: Winter skooldrag
EISTEDDFOD MEDALJE WENNERS: Winter skooldrag
LEERDERRAAD: Winter skooldrag
SKOLIERPATROLLIE: Winter skooldrag
BIB MONITORS: Winter skooldrag
SUIDOOSTER REDAKSIE: Winter skooldrag
GR.7: Winter skooldrag met graad 7 trui
WISKUNDE MELKBOSSPAN: Winter skooldrag