Die leerders wat aan hierdie privaat buitemuurs by die skool behoort, sal steeds more hulle klasse hê op die afgespreekte tye.
Grondslagfase(Gr.1-3): 13:45 – 14:45 in klasnrs. 33 en 34
Seniors(Gr.4-7): 14:30 – 15:30 in Rekenaarsentrum
Die wagtyd vandat die skool more verdaag tot wanneer die klas begin, is net vir more langer omdat die skool vroeër uitkom.
Hulle gaan egter by NASORG wag totdat hul klas begin as hulle geen ander heenkome het nie.