Skrywer: JvR Sport JvR Sport

Hokkieuitslae van Robertsontoernooi: 29 Julie

Die hokkiespanne het die naweek vir ons afgeskop met heelwat wedstryde al het daar ‘n paar druppels reën geval. Hier volg die uitslae: o.9 dogters Verloor 1-4 Robertson Wen 0-3 Swellendam 0.9 seuns Wen 2-1 Swellendam Gelykop 1-1 Ashton o.10 dogters Verloor 0-6 Robertson Verloor 0-2 Overberg o.10 seuns Verloor 1-4 Robertson Verloor 2-3 Swellendam  o.11 dogters Wen 3-1 Swellendam Wen 6-0 Ashton o.11 seuns Verloor 1-0 Overberg Gelyk 0-0 Robertson o.13 dogters Verloor 0-3 Swellendam Verloor 0-1 Lauras o. 13 A seuns Wen 2-0 Laurus Wen 2-0 Eversdal o.13 B seuns Verloor 0-1 Swellendam Verloor 0-1...

Lees Verder

Rugbyuitslae van Robertsontoernooi: 30 Julie

Al was die weer koud het ons ‘n heerlike naweek by Robertson gehad. Die meeste van die manne het die oggend nie hul voete gevoel nie, maar dit het hulle gees beslis nie gedemp nie. Hier volg ons uitslae: o.7 A Verloor 5-35 Wynland Verloor 5-35 Swellendam Verloor 5-30 Overberg o.7 B Verloor 30-35 Wynland Wen 35-0 Bredasdorp Wen 35-15 Robertson o.8 A Verloor 3 – 2 Swellendam Verloor 3 – 0 Overberg Verloor 9 – 0 Robertson o.8 B Verloor 6 -3 Wynland Wen 2-10 Bredasdorp Verloor 4-2 Swellendam o.9 A Verloor 2-0 Robertson Verloor 1-0 Swellendam Verloor 3-0 Overberg o.11 A Verloor 5-15 Robertson Verloor 0-15 Jeffreysbaai Verloor 0-25 Swellendam o.13 A Verloor 0-5 Jeffreysbaai Verloor 0-10 Robertson Verloor 0-15...

Lees Verder

Skaakwedstryde: 12 Augustus

Ons speel Vrydag, 12 Augustus, ‘n vriendskaplike en ligawedstryd. Kyk asb. sorgvuldig na die onderstaande inligting en voltooi die google form indien jou kind se naam op een van die spanlyste verskyn. Ligawedstryd teen Deutsche Schule (WEG) SPANNE: o.11 Gemengde span PLEK: Deutsche Schule, Tamboerskloof VERTREKTYD: 14:00 WEDSTRYDE BEGIN: ±14:15 TERUG BY SKOOL:   ±15:30 GOOGLE FORM Vriendskaplike-wedstryd teen Weizman (WEG) SPANNE: x3 graad 1 spelers x3 graad 2 spelers PLEK: Weizmann VERTREKTYD: 13:30 WEDSTRYDE BEGIN: ±14:00 TERUG BY SKOOL:   ±15:00 GOOGLE...

Lees Verder

Landloop Sun Valley: 12 Augustus

Die 4de wedloop word Vrydag deur Sun Valley aangebied. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die Google form indien jou kind /ers wil deelneem. PLEK: Sun Valley Primêr, Vishoek VERTREKTYD:  14:00 TERUG BY SKOOL:   ±17:15 GOOGLE FORM PROGRAM EN WEDLOOP ROETES * Daar sal ‘n SNOEPIE beskikbaar...

Lees Verder

Hokkiewedstryde Fanie Theron en Parklands: 11 Augustus

Ons spanne speel Donderdag, 11 Augustus, teen Laerskool Fanie Theron en Parklands College WEG. Sien die onderstaande inligting en voltooi die google form asb. Daar is enkele spanne wat steeds voortgaan met oefeninge. Spanne wat voortgaan met oefeninge, volgens Dinsdae se tye: o. 10 Seuns o.12 Seuns o.13 Dogters   INLIGTING VIR WEDSTRYDE SPANNE:  Dogters: o.9 A & B               o.10 A               o.11 A & B               o.12 A Seuns:  o.9 A              o.11 A              o.13 A               PLEK: Laerskool Fanie Theron, Kraaifontein VERTREKTYD: 13:30 (o.9)  14:00 (o.10 – o.13) TERUG BY SKOOL:   ±17:45 GOOGLE FORM...

Lees Verder

Netbalwedstryde Kenridge: 10 Augustus

Ons o.10 – o.13 B en C spanne speel die week teen van Laerskool Kenridge se spanne. Sien die onderstaande inligting en voltooi die google form asb. Daar is enkele spanne wat steeds voortgaan met oefeninge. Spanne wat voortgaan met oefeninge, volgens Maandae se tye: o. 7 almal o.8 almal o.9 almal o.10 A o.11 A o.12 A en o. 13 A (oefen tot 16:00) INLIGTING VIR WEDSTRYDE SPANNE:  o.10 B en C; o.11 B en C; o.12 B en C ; o.13 B en C PLEK: Laerskool Kenridge VERTREKTYD:   14:15 [o.10 – o.13]  (Vanaf die skool)  WEDSTRYDE BEGIN: 16:00 TERUG BY SKOOL:   ±18:30 GOOGLE FORM...

Lees Verder

Rugbywedstryde Curro Durbanville: 10 Augustus 2022

Ons spanne speel Woensdag, 10 Augustus, teen Curro Durbanville, WEG. Sien die onderstaande inlgting en volg die skakel vir die google form om te sien of jou kind/ers deelneem. SPANNE: o.7 A & B (10-aan ‘n kant) o.8 A & B (10-aan ‘n kant) o.9 A (10-aan ‘n kant) o.11 A (15-aan ‘n kant) o.11 B (15-aan ‘n kant, speel teen Curro se o.10 A-span.) o.13 A (15-aan ‘n kant) o.13 B (15-aan ‘n kant) PLEK: Curro Durbanville VERTREKTYD: 13:00 [O/7 – O/8]  14:00 [O/9 – O/13] TERUG BY SKOOL:   ±18:30   GOOGLE FORM  ...

Lees Verder

Netbaluitslae van Robertsontoernooi: 30 Julie

Die toernooi het op ‘n koue noot afgeskop, maar ek is seker almal wat dit bygewoon het kan getuig dit was ‘n heerlike atmosfeer en pragtige omgewing. Al ons spanne het die geleentheid gehad om deel te neem en die uitslae was soos volg: 0.7 A Verloor 6 – 0 Robertson Wen 6 – 0 Bredasdorp o.7 B Verloor 2 – 4 Robertson Verloor 0 – 5 Swellendam o.8 A Verloor  0 – 3 Swellendam Verloor 0 – 8 Robertson o.8 B Verloor 0 – 6 Wynland Verloor 0 – 3 Bredasdorp o.9 A Wen 6 – 5 Robertson Verloor 3 – 2 Bredasdorp o.9 B Wen 4 – 2 Robertson Verloor 6 – 4 Heidelberg A o.10 A Wen 5 – 1 Overberg Gelyk 5 – 5 Swellendam o.10 B Verloor 6 – 1 Robertson Verloor 8 – 1 Montague o.11 A Wen 6 – 3 Overberg Verloor 4 – 1 Bredasdorp o.11 B Wen 5 – 4 Robertson Gelyk 4 – 4 Swellendam o.12 A Wen 8 – 6 Robertson Verloor 8 – 10 Jeffreysbaai o.12 B Verloor 6 – 4 Robertson Verloor 4 – 1 Wynland o.12 C Verloor 0 – 2 Robertson Verloor 5 – 3 Robertson D o.13 A Wen 8 – 1 Robertson Wen 4 – 1 Swellendam o.13 B Verloor 1 – 10 Bredasdorp Verloor 1 – 5 Overberg o.13 C Wen...

Lees Verder

Rugbyuitslae Vredelust: 4 Augustus

Ons het hierdie week bietjie meer van ons B-span spelers geleentheid gegee om te speel. Baie dankie aan almal wat ons spelers kom onderstreun het. Die uitslae was soos volg: o.7 wen 12 – 2 o.8 wen 10 -0 o.9 wen 10 -5 o.11 B wen 38-0 o.13 B...

Lees Verder

Netbaluitslae Monte Vista: 3 Augustus

Baie dankie aan almal wat ons spelers kom ondersteun het. Die uitslae was soos volg: o.7 A wen 3 – 0 o.8 A verloor 2 – 3 B wen 3 – 0 o.9 A wen 16 – 0 B wen 12 – 0 o.10 A wen 12 – 0 B wen 8 – 0 o.11 A wen 21 – 1 B wen 15 – 0 o.12 A wen 25 – 0 B wen 20 – 0 o.13 A wen 48 – 0 B wen 10 –...

Lees Verder

Hokkieuitslae Totius: 4 Augustus

Generations Sunningdale het ongelukkig baie laat in die dag hul vervoer na ons skool verloor en moes hul wedstryde kanselleer. Ons maak egter vinnig ander planne en ons spanne speel sommer teen mekaar. Die o.9-Dogters wen die seuns 4-0. Die o.12-seuns en -dogters meng hul spanne en speel ook ‘n vriendskaplike wedstryd.  Die wedstryde teen Totius (TUIS en WEG) het egter voortgegaan en die uitslae is soos volg: o.10-Dogters o.10 Dogters  B verloor 1 – 3 Seuns B verloor 1 – 2 o.11 Dogters B wen 2 – 1 Seuns B wen 4 – 0 o.13 Dogters A gelyk 0 – 0 Seuns A gelyk 0 –...

Lees Verder

Skaakuitslae ligawedstryd Tamboerskloof: 4 Augustus

Ons het Donderdag, 4 Augustus, ons eerste ligawedstryde vir die kwartaal teen Tamboerskloof gespeel en baie goed gevaar. Ons het 5 – 1 gewen. Baie geluk aan al ons spelers [Kyle Meissenheimer, Bella Naylor, Ghia Pereira, Adriaan Bredenkamp, Zander Smit en Ben Esterhuyse] en afrigter, Remondo Solomons met ‘n suksesvolle...

Lees Verder

Dirkie Uys Interskole: 19 & 20 Augustus

Ons gaan hierdie jaar weer voort met ons jaarlikse interskole teen Dirkie Uys in samewerking met Hoërskool Jan van Riebeeck. Interskole vind hierdie jaar in Kaapstad plaas. Hoërskool Jan van Riebeeck staan aan die hoof van die reëlings met die Laerskool wat hulle ondersteun. Ons is nog besig om die program te finaliseer en sal dit asook die spankeuses spoedig publiseer. Ons wil egter solank die volgende reëlings deel. Hokkiewedstryde: Vrydag, 19 Augustus, by die Conradieveld o.9 A (seuns en dogters) o.10 A (seuns en dogters) o.11 A (dogters) o.13 A (seuns en dogters) Netbalwedstryde: Saterdag, 20 Augustus, by Hoërskool Jan van Riebeeck se bane o.7 Akkedisse en Bokkies o.8 Akkedisse o.9 A en B o.10 A en B o.11 A en B o.12 A en B o.13 A en B Rugbywedstryde: Saterdag, 20 Augustus, by Hoërskool Jan van Riebeeck se sportvelde o.7 A o.8 A o.9 A o.11 A o.13...

Lees Verder

Spelers vir skaakwedstryde

Ons wil graag vir ons skaakspelers in die skool soveel moontlik geleenthede skep om wedstryde te speel. Met die toename in gewildheid van ons ander buitemuurse aktiwiteite het die bywoning van oefeninge vir ons senior spelers (gr. 3 – 7) heelwat afgeneem.  Ons is bewus daarvan dat ons leerders aan ander aktiwiteite deelneem, maar steeds aktief skaak speel. Daarom wil ons versoek dat enige leerders wat graag wil deel word van ‘n groep wat aan vriendskaplike wedstryde, teen skole in ons omgewing, gaan deelneem die GOOGLE FORM voltooi. Ons sal dan inligting van enige vriendskaplike wedstryde wat plaasvind via ‘n google form met ouers deel. Ons wedstryde vind meestal op Vrydagmiddae gedurende kwartaal 2 & 3 plaas. Ons hoop is dat leerders ons skaakoefeninge sal bywoon as hulle beskikbaar...

Lees Verder

Skaakwedstryde, liga, Tamboerskloof: 4 Augustus

Ons skop die kwartaal se ligawedstryde Donderdag, 4 Augustus, teen Laerskool Tamboerskloof af. Ons speel hierdie kwartaal in ‘n nuwe liga groep. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die google form indien jou kind/ers se naam op die spanlys verskyn. SPAN: O/11 Gemengde span PLEK: Laerskool Tamboerskloof, Tamboerskloof VERTREKTYD: 14:00 WEDSTRYDE BEGIN: ±14:35 TERUG BY SKOOL:   ±15:30 SPORTDRAG:   • Winter skooldrag • Netjies skool wit hemp en grys broek / vloot blou rompie • grys (seuns) of kouse (dogters) sokkies met skoolskoene • Water en iets om te eet GOOGLE...

Lees Verder

Landloop Heathfield: 3 Augustus

Die 3de wedloop word Vrydag deur Heathfield aangebied. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die Google form indien jou kind /ers wil deelneem.   PLEK: Heathfield Primêr, op die hoek van Apolloweg en Chadwin, Elfindale VERTREKTYD:  14:00 TERUG BY SKOOL:   ±17:15   PARKERING: Binne die skool se gronde   GOOGLE FORM   WEDLOOPINLIGTING * Daar sal ‘n SNOEPIE beskikbaar...

Lees Verder

Rugbywedstryde Vredelust: 3 Augustus

Van ons spanne speel Woensdag, 3 Augustus, teen Laerskool Vredelust WEG. Sien asb. die onderstaande inligting en volg die skakel vir die Google Form om te sien of jou kind / ers deel van die span is.   SPANNE: o.7 A (10-aan ‘n kant) .o.8 A (10-aan ‘n kant) o.9 A (10-aan ‘n kant) o.11 A (15-aan ‘n kant) o.13 A (15-aan ‘n kant) PLEK: Vredelust Sportvelde, Settlersweg Let asb. daarop dat hul velde nie by die Laerskool sit nie. Sien die padkaart vir aanwysings. VERTREKTYD: 13:15 [O/7 – O/8]  14:00 [O/9 – O/13] TERUG BY SKOOL:   ±17:30 PROGRAM  GOOGLE...

Lees Verder

Hokkiewedstryde Totius en Generations Sunningdale: 4 Augustus

Die onderstaande spanne speel Donderdag, 4 Augustus, teen Laerskool Totius en Generations Sunningdale. Sien asb. die onderstaande inligting en volg die skakel vir die Google Form om te sien of jou kind /ers deel van die span is.  SPANNE vir TUIS wedstryde:  Dogters: o.9 B (teen Generations Sunningdale) o.12 A (teen Generations Sunningdale) Seuns:  o. 9 B (teen Generations Sunningdale) o.10 B (teen Totius) o.11 B (teen Totius) o.12 A (teen Generations Sunningdale) o.13 A (teen Totius) PLEK: Conradieveld, Varsity straat, Tamboerskloof WEDSTRYDE: Begin sodra die skole arriveer   PROGRAM   GOOGLE FORM     SPANNE vir WEG wedstryde:  Dogters: o.10 B o.11 B o.13 B   PLEK:  Hoërskool DF Malan grasvelde VERTREKTYD:  14:00 TERUG BY SKOOL:   ±16:30 WEDSTRYDE: 15:00   PROGRAM   GOOGLE...

Lees Verder

Netbalwedstryde Monte Vista: 3 Augustus

Die onderstaande spanne speel Woensdag, 3 Augustus, teen Laerskool Monte Vista WEG. Sien asb. die onderstaande inligting en volg die skakel vir die Google Form om te sien of jou dogter deel van die span is. SPANNE:  o.7 Akkedisse  o.8 Akkedisse & Bokkies o.9 A, en B o.10 A en B o.11 A en B o.12 A en B o.13 A en B PLEK: Laerskool Monte Vista VERTREKTYD (Vanaf die skool) 13:10 [O/7 & O/8] 14:00 [O/9 – O/13] TERUG BY SKOOL:   ±17:30 PROGRAM: Ons het slegs die tye soos volg van Monte Vista ontvang. o.7A – 14:00 o.8A – 14:00 o.8B – 14:00   o.9A – 15:00 o.9B – 15:00 o.10B – 15:00 o.11B – 15:00   o.12A – 15:30 o.13B – 15:30 o.11A  – 15:30 o.10A – 15:30   o.12B – 16:00 o.13A – 16:00 GOOGLE...

Lees Verder