Die 4de wedloop word Vrydag deur Sun Valley aangebied. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die Google form indien jou kind /ers wil deelneem.

PLEK: Sun Valley Primêr, Vishoek

VERTREKTYD:  14:00

TERUG BY SKOOL:   ±17:15

GOOGLE FORM

PROGRAM EN WEDLOOP ROETES

* Daar sal ‘n SNOEPIE beskikbaar wees.