Die 3de wedloop word Vrydag deur Heathfield aangebied. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die Google form indien jou kind /ers wil deelneem.

 

PLEK: Heathfield Primêr, op die hoek van Apolloweg en Chadwin, Elfindale

VERTREKTYD:  14:00

TERUG BY SKOOL:   ±17:15

 
PARKERING: Binne die skool se gronde
 
 
WEDLOOPINLIGTING

* Daar sal ‘n SNOEPIE beskikbaar wees.