Ons skop die kwartaal se ligawedstryde Donderdag, 4 Augustus, teen Laerskool Tamboerskloof af. Ons speel hierdie kwartaal in ‘n nuwe liga groep. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die google form indien jou kind/ers se naam op die spanlys verskyn.

SPAN: O/11 Gemengde span

PLEK: Laerskool Tamboerskloof, Tamboerskloof

VERTREKTYD: 14:00

WEDSTRYDE BEGIN: ±14:35

TERUG BY SKOOL:   ±15:30

SPORTDRAG:  
• Winter skooldrag
• Netjies skool wit hemp en grys broek / vloot blou rompie
• grys (seuns) of kouse (dogters) sokkies met skoolskoene
• Water en iets om te eet

GOOGLE FORM