Ons o.10 – o.13 B en C spanne speel die week teen van Laerskool Kenridge se spanne. Sien die onderstaande inligting en voltooi die google form asb. Daar is enkele spanne wat steeds voortgaan met oefeninge.

Spanne wat voortgaan met oefeninge, volgens Maandae se tye:

  • o. 7 almal
  • o.8 almal
  • o.9 almal
  • o.10 A
  • o.11 A
  • o.12 A en o. 13 A (oefen tot 16:00)

INLIGTING VIR WEDSTRYDE

SPANNE: 
o.10 B en C; o.11 B en C; o.12 B en C ; o.13 B en C

PLEK: Laerskool Kenridge

VERTREKTYD:   14:15 [o.10 – o.13]  (Vanaf die skool) 

WEDSTRYDE BEGIN: 16:00

TERUG BY SKOOL:   ±18:30

GOOGLE FORM

PROGRAM