Van ons spanne speel Woensdag, 3 Augustus, teen Laerskool Vredelust WEG. Sien asb. die onderstaande inligting en volg die skakel vir die Google Form om te sien of jou kind / ers deel van die span is.

 

SPANNE:

  • o.7 A (10-aan ‘n kant)
  • .o.8 A (10-aan ‘n kant)
  • o.9 A (10-aan ‘n kant)
  • o.11 A (15-aan ‘n kant)
  • o.13 A (15-aan ‘n kant)

PLEK: Vredelust Sportvelde, Settlersweg

Let asb. daarop dat hul velde nie by die Laerskool sit nie. Sien die padkaart vir aanwysings.

VERTREKTYD: 13:15 [O/7 – O/8]  14:00 [O/9 – O/13]

TERUG BY SKOOL:   ±17:30

PROGRAM 

GOOGLE FORM