Die onderstaande spanne speel Donderdag, 4 Augustus, teen Laerskool Totius en Generations Sunningdale. Sien asb. die onderstaande inligting en volg die skakel vir die Google Form om te sien of jou kind /ers deel van die span is.
SPANNE vir TUIS wedstryde:
Dogters:
- o.9 B (teen Generations Sunningdale)
- o.12 A (teen Generations Sunningdale)
Seuns:
- o. 9 B (teen Generations Sunningdale)
- o.10 B (teen Totius)
- o.11 B (teen Totius)
- o.12 A (teen Generations Sunningdale)
- o.13 A (teen Totius)
PLEK: Conradieveld, Varsity straat, Tamboerskloof
WEDSTRYDE: Begin sodra die skole arriveer
SPANNE vir WEG wedstryde:
Dogters:
Dogters:
- o.10 B
- o.11 B
- o.13 B
PLEK: Hoërskool DF Malan grasvelde
VERTREKTYD: 14:00
TERUG BY SKOOL: ±16:30
WEDSTRYDE: 15:00