Skrywer: JvR Sport JvR Sport

Netbaluitslae Kenridge: 24 Augustus

Ons spanne het Woensdag, 24 Augustus, teen Laerskool Kenridge gespeel. Dit was ‘n heerlike middag. Van ons spanne het teen hul laer spanne gespeel om die spanne se kragte beter te balanseer. Kenridge is ‘n skool met ongeveer 1600 leerders. Sien die uitslae hieronder: o.7 A verloor 6-1 Kenridge A o.7B verloor 4-2 Kenridge C 0.7 C verloor 5-0 Kenridge D 0.8A gelykop 5-5 Kenridge C 0.8B verloor 3-1 Kenridge D o.8C verloor 3-0 Kenridge E o.9 spanne speel nie. 0.10A wen 8-3 Kenridge A o.10B verloor 2-1 Kenridge C o.10 C verloor 7-2 Kenridge D o.11A gelykop 7-7 Kenridge A 0.11 B wen 5-4 Kenridge C o.11C gelykop 2-2 Kenridge D o.12A verloor 10-16 Kenridge A o. 12 B verloor 6-5 Kenridge C o.12 C verloor 5-1 Kenridge D o.13A gelykop 14-14 Kenridge A o.13B verloor 0-11 Kenridge C o.13C verloor 0‐20 Kenridge...

Lees Verder

Rugbywedstryde Sunningdale: 31 Augustus 2022

Ons spanne speel Woensdag, 31 Augustus, wedstryde teen Laerskool Sunningdale WEG. Sien die inligting hieronder en voltooi asb. die google form. SPANNE: o.7 A (10-aan ‘n kant) o.7 B (10-aan ‘n kant) o.8 A (10-aan ‘n kant) o.8 B (10-aan ‘n kant) o.9 A (10-aan ‘n kant) o.11 A (15-aan ‘n kant) o.11 B (15-aan ‘n kant) o.13 A (15-aan ‘n kant) PLEK: Laerskool Sunningdale, Sunningdale VERTREKTYD: 13:30 [o.7 – o.9] 14:15 [o.11 – o.13] TERUG BY SKOOL: ±18:15 PROGRAM: o.7B – 14h15 (10min a side) o.8B – 14h15 (10min a side) o.7A – 14h40 (10min a side) o.8A – 14h40 (10min a side) o.9A – 15h05 (15min a side) o.11B – 15h40 (15min a side) o.11A – 16h15 (20min a side) o.13A – 17h00 (20min a side) GOOGLE...

Lees Verder

Skaakwedstryde liga en vriendskaplik: 25 & 30 Augustus

Ons een wedstryd vir die week is aangeskuif na volgende week. As gevolg van die junior wedstryde en die boekverkope in die biblioteek sal daar nie Donderdag, 25 Augustus, oefening vir die senior spelers wees nie. Sien die onderstaande inligting vir die 2 dae en voltooi asb. die google forms. Donderdag, 25 Augustus, vriendskaplike wedstryd SPANNE: Graad 1 = x5 spelers Graad 2 = x8 spelers PLEK: Juf. Rache Turner se klaskamer WEDSTRYDE BEGIN: ±14:00 WEDSTRYDE EINDIG: ±15:00 GOOGLE FORM   Dinsdag,30 Augustus, liga-wedstryd SPANNE: o.11 Gemengde span PLEK: L/s Jan van Riebeeck biblioteek WEDSTRYDE BEGIN: ±14:15 WEDSTRYDE EINDIG: ±15:15 GOOGLE...

Lees Verder

Netbal- en Rugbytoernooi by Brackenfell: 27 Augustus

Ons o.12 A en o.13 A netbalspanne asook die o.13 A rugbyspan neem Saterdag, 27 Augustus, aan Laerskool Brackenfell se J.W.G fees deel. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die google form. SPANNE: Rugby: o.13 A Netbal: o.12 A en o.13 A PLEK: Laerskool Brackenfell, Brackenfell WEDSTRYDE: Vir die dag begin om 08:00 BUS VERTREK: 06:30 BUS TERUG: ± 14:00 Daar sal ‘n snoepie en ander stalletjies beskikbaar wees. PROGRAM GOOGLE...

Lees Verder

Hokkietoernooi by Rallim: 26 Augustus

Van Rallim se spanne kon nie op Donderdag, 28 Julie, teen ons speel nie en hulle nooi ons toe na ‘n middag / aandtoernooi onder hul spreiligte. Die toernooi sluit egter nou ander spanne ook in. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die google form. SPANNE: Dogters:  o.9 A o.11 A o.13 A Seuns: o.9 A o.11 A o.13 A3 PLEK: Rallim VERTREKTYD: 15:30 (o.9) 16:30 (o.11) 18:00 (o.13) TERUG BY SKOOL: ± 18:45 (o.9) ± 20:00 (o.11) ± 21:30 (o.13) PROGRAM GOOGLE...

Lees Verder

Netbaluitslae Vredekloof: 15 Augustus

Ons C-spanne het Maandag, 15 Augustus, teen spanne van Laerskool Vredekloof te Brackenfell gaan speel. Die meeste van ons spanne het teen hul A of B spanne gespeel. Die uitslae was soos volg: o.7 C verloor 0-3 o.8 C verloor 1-2 o.9 C verloor 0-9 o.10 C verloor 4-12 o.11C verloor 4-5 o.12 C verloor 4-2 o.13 C verloor...

Lees Verder

Hokkietoernooi o.9 Durbanville Voorbereiding: 24 Augustus

Ons o.9 seuns en dogters neem Woensdag, 24 Augustus aan Durbanville Voorbereiding se jaarlikse hokkietoernooi deel. Hierdie jaar vier Durbanville Voorbereiding die opening van hul eie astrovelde, so wedstryde vind by die skool plaas. Sien die onderstaande inligting en voltooi die google form. SPANNE: Seuns:  o.9 A en B Dogters: o.9 A en B PLEK: Durbanville Voorbereiding. Durbanville VERTREKTYD: 13:15 TERUG BY SKOOL:   ±19:00 PROGRAM: Wedstryde is 10min in een-rigting Alle wedstryde begin en eindig met ‘n sirene. Gebruik asb. die badkamers in die Tienie Louw sentrum. Verversings sal die hele dag te koop wees. GOOGLE...

Lees Verder

Dirkie Uys Interskole uitslae: 19 en 20 Augustus 2022

Nie reën of modder kon Vrydag ons spelers se gees keer nie. Ons hokkiespanne het Vrydag vir die eerste keer teen Dirkie Uys te staan gekom vir ons jaarlikse Interskole en het hul uitstekend van hul taak gekwyt. Hulle het deur die reën en koue steeds hul beste gegee. Ons het spesiaal vir Vrydagmiddag ‘n seuns en dogters o.7 en o.8 span saamgestel. Ons spelers was bietjie min en dieselfde kinders het die o.7 en  o.8 span verteenwoordig. Baie van die spelers het Saterdag teruggekeer om vir Dirkie Uys op die netbalbaan en rugbyveld te kom aandurf. Baie dankie aan al ons ouers en ondersteuners wat langs die veld en baan was om ons aan te moedig. Hier volg ons uitslae: HOKKIE: o.7 en o.8 spanne verloor hul wedstryde met onbekende tellings, maar geniet dit gate uit! o.9 dogters verloor 1 – 2  o.9 seuns wen 1-0 o.10 dogters wen 3-0 o.10 seuns wen 1-0 0.11 dogters wen 5 – 0 0.13A dogters gelykop 0-0 o.13 seuns wen 2-0 NETBAL: o.7 A wen 4-2 o.7 B wen 3-2 o.8 A verloor 3-5 o.9 A wen 6-5 o.9 B wen 4-2 o.10 A wen 11-3 o.10 B wen 4-1 o.11 A gelykop 11-11 o.11 B wen 11-3 o.12A wen 15-11 o.12 B verloor 10- 2 o.13 A wen 21-7 o.13 B verloor 2-5 RUGBY: o.7 A verloor 1 – 5...

Lees Verder

Netbalwedstryde Kenridge: 24 Augustus

Ons speel Woensdag, 24 Augustus, teen Laerskool Kenridge die wedstryde wat ons moes afstel van 10 Augustus met ‘n paar ekstra spanne by. Die o.9 groep speel nie omdat daar ook ‘n hokkietoernooi plaasvind. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb die google form. SPANNE: o.7 Akkedisse, Bokkies en Cheetas o.8 Akkedisse, Bokkies en Cheetas o.10 A, B en C o.11 A, B en C o.12 A, B en C o.13 A, B en C PLEK: Laerskool Kenridge VERTREKTYD 13:00 [O/7 & O/8] 14:00 [O/9 – O/13] (Vanaf die skool) TERUG BY SKOOL: ±18:00 GOOGLE FORM...

Lees Verder

Rugbywedstryde, Pinehurst: 23 Augustus

Ons het ekstra wedstryde vir ons o.8 en o.9 rugbyspanne vir volgende week gereël. Let daarop dat dit op Dinsdag plaasvind. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb die google form. SPANNE: o.8 A (10-aan ‘n kant) o.9 A en B (10-aan ‘n kant) PLEK: Pinehurst Primary school, Pinelands VERTREKTYD: 13:45 TERUG BY SKOOL: ±16:00 PROGRAM: o.8 – 14:30 o.9B – 15:00 o.9A – 15:30 GOOGLE...

Lees Verder

Skaakwedstryde: 19 Augustus

Ons het Vrydag, 19 Augustus, weer op twee verskillende plekke skaakwedstryde. Ons het vir die junior spelers vriendskaplike wedstryde TUIS gereël en ons senior spelers speel ligawedstryde WEG. Sien die onderstaande inligting en voltooi die google form indien jou kind/ers se naam op die spanlys verskyn. Vriendskaplikewedstryde TUIS:  Kampsbaai kanselleer die wedstryde SPANNE: x5 graad 1 spelers x5 graad 2 spelers PLEK: L/s Jan van Riebeeck biblioteek WEDSTRYDE BEGIN: ±14:15 WEDSTRYDE EINDIG: ±15:15 GOOGLE FORM   Ligawedstryde WEG: SPAN: o.11 Gemengde span PLEK: Hout Bay International school VERTREKTYD: 13:30 WEDSTRYDE BEGIN: ±14:30 TERUG BY SKOOL: ±15:30 GOOGLE...

Lees Verder

Swemprestasie: Delmar Benecke

Delmar Benecke het Vrydag, 12 Augustus, aan die Nite series Swemgala te Sweet Valley Primary deelgeneem. Hy was 2de in 50m Vryslag, 1ste in 50m rugslag en 1ste in 100m Individuele wisselslag vir seuns o.11. Baie geluk,...

Lees Verder

Skaakuitslae: 13 Augustus 2022

Vriendskaplike wedstryd teen Weizmann (Herzlia) Ons het Vrydag, 13 Augustus, ons eerste junior skaakwedstryd weg gespeel. Dit was ‘n gemengde span van graad 1 en 2-leerders. Ons het 5-1 verloor. Dit was ‘n wonderlike ervaring. Ligawedstryd teen Deutsche Schule (DSK) Vrydag, 13 Augustus, het 5 van ons leerders ‘n skaak ligawedstryd teen Deutsche Schule gespeel. Ons leerders het hulle alles gegee, maar ongelukkig 4.5 – 1.5...

Lees Verder

Dirkie Uys Interskole wedstryde: 19 en 20 Augustus 2022

Ons neem die naweek aan ons jaarlikse Interskole teen Dirkie Uys, Moorreesburg deel. Hierdie jaar vind dit onder die berg plaas en het ons ook besluit om die hokkie by die program te sit. Sien die onderstaande inligting en volg die skakels vir die onderskeie google forms om te sien of jou kind/ers deel van die spanne is. Let asb. daarop dat parkering vir beide dae baie beprek is. Ons versoek dat ouers sover moontlik van ry geleenthede gebruik maak. PROGRAM Vrydag, 19 Augustus: HOKKIE SPANNE:  Hokkie: Seuns o.7  o.8 o. 9 A o.10 A  o/13 A  Hokkie: Dogters o.7 o.8 o. 9 A o.10 A o.11 A o.13 A PLEK: Conradieveld (Varsity straat) en St Micheals veld (St Micheals straat) VERWELKOMING: 14:00  by die Conradieveld TOEGANG: Gratis PARKERING: Is baie beperk om die veld en ons verwag gaste. Gebruik asseblief UBER of ander aanry dienste. Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees. GOOGLE FORM Saterdag, 20 Augustus: RUGBY en NETBAL SPANNE:  Rugby o.7 A & B o.8 A o.9 A o.11 A o.13 A Netbal o.7 Akkedisse & Bokkies o.8 Akkedisse o.9 A & B o.10 A & B o.11 A & B o.12 A & B o.13 A & B PLEK: Hoërskool Jan van Riebeeck bane (Netbal) Buysveld (Rugby) AANMELD VIR WEDSTRYD: Spelers moet 45min voor hul wedstryd by hul afrigter aanmeld. TOEGANG: Gratis  PARKERING: Is beskikbaar op...

Lees Verder

Hokkiewedstryde Sunningdale: 18 Augustus

Ons speel Donderdag, 18 Augustus, ons laaste ligawedstryde vir die kwartaal. Van ons spanne gaan nie speel nie a.g.v Sunningdale se spelers wat nie beskikbaar is die week nie. Hulle wedstryde sal ons vir ‘n ander dag skeduleer. Daar is enkele spanne wat gaan oefen voor die wedstryde begin. Kyk asb noukerig na die onderstaande inligting. Let daarop dat ons WEG en TUIS wedstryde het so daar is 2 google forms. Spanne wat voortgaan met oefeninge, volgens Dinsdae se tye: o. 10 Seuns en Dogters (op die Conradieveld) o.12 Seuns en dogters o.13 Dogters Donderdag, 18 Augustus, TUIS wedstryde: SPANNE: Dogters: o.9 A en B o.11 A PLEK:  Conradieveld, Varsity straat WEDSTRYDE:  Begin  ± 15:00 GOOGLE FORM: PROGRAM Hou asb. ingedagte dat die tye wat aangedui word, kan verander. Dit hang alles af watter tyd ons by die ander skool arriveer. Donderdag, 18 Augustus, WEG wedstryde: SPANNE: Seuns:  o.9 A, B o.11 A o.13 A             PLEK: Laerskool Sunningdale   VERTREKTYD 13:40 (o.9)  14:00 (o.10 – o.13)   TERUG BY SKOOL:   ±17:45 GOOGLE FORM: PROGRAM: Hou asb. ingedagte dat die tye wat aangedui word, kan verander. Dit hang alles af watter tyd ons by die ander skool...

Lees Verder

o.12 Rugbyproewe

Twee van ons leerders, André Marais en Shaye Schwartz, het Donderdag, 11 Augustus, te Kuilsrivier rugbyklub aan o.12-proewe deelgeneem. Hulle het deel gevorm van ‘n gekombineerde span vanuit die sentrale en suidelike voorstede se skole. Ons wag nog vir hul uitslae, maar hou vir hulle styf...

Lees Verder

Hokkiewedstryd vir o.7 en o.8

Dirkie Uys het gevra of ons o.7 en o.8-spanne het wat vriendskaplik teen hulle kan speel. Om hulle te help en ons kinders bietjie blootstelling te gee, wil ons kyk om seuns en dogterspanne saam te stel vir Interskole. Ons het stokke wat spelers vir die wedstryde kan leen.  Een van ons skool se ouers is so oulik om saam met Juf. Helene Slabbert vir ons te help om die groepie ‘n paar dinge te leer.  Die spanne bestaan uit slegs 6 spelers so ons vra dat ouers asb. aan die volgende vereistes voldoen. Hy / sy moet beide Dinsdag en Donderdag (13:15 – 14:15) se oefeninge op die Conradieveld bywoon. Hy / sy moenie reeds rugby of netbal speel nie. (Ons wil graag vir ander kinders geleenthede skep). Hy /sy moet beskikbaar wees om Vrydagmiddag, 19 Augustus, se wedstryd te kan speel. Indien jou kind aan die bostaande vereistes voldoen, vul asb sy / haar inligting op die google form in. Ons sal dan volgende week met ouers bevestig dat hul kinders speel na die...

Lees Verder

Netbalwedstryde Welgemoed: 17 Augustus 2022

Ons sou oorspronklik hierdie wedstryde tuis gespeel het, maar Welgemoed het versoek dat ons by hulle kom speel omdat verskeie ouer spelers die aand by ‘n funksie betrokke is. Volgende jaar ruil ons om en kom kuier hulle in die stad. Sien asb. die onderstaande inligting en voltooi die google form. SPANNE: o.7 Akkedisse, Bokkies en Cheetas o.8 Akkedisse, Bokkies en Cheetas o.9 A, B en C o.10 A en B o.11 A, B en C (gemeng met o.10 spelers) o.12 A, B en C o.13 A, B en C PLEK: Laerskool Welgemoed VERTREKTYD 13:00 [O/7 & O/8]                                14:00 [O/9 – O/13]  (Vanaf die skool) TERUG BY SKOOL:   ±18:00 GOOGLE FORM...

Lees Verder

Netbalwedstryde Vredekloof: 15 Augustus 2022

Ons C-spanne speel Maandag, 15 Augustus, teen Laerskool Vredekloof in Brackenfell. Die o.7 – o.13 A en B spanne gaan voort met oefeninge, Sien asb. die onderstaande inligting en voltooi die google form. SPANNE: o.7 Cheetas o.8 Cheetas o.9 C o.10 C o.11 C o.12 C o.13 C PLEK: Laerskool Vredekloof, Brackenfell VERTREKTYD:   13:00  [o.7 – o.8]  14:00 [o.10 – o.13]  (Vanaf die skool) TERUG BY SKOOL:   ±17:30 GOOGLE FORM PROGRAM: Hou asb. ingedagte dat die tye wat aangedui word, kan verander. Dit hang alles af watter tyd ons by die ander skool...

Lees Verder