Al was die weer koud het ons ‘n heerlike naweek by Robertson gehad. Die meeste van die manne het die oggend nie hul voete gevoel nie, maar dit het hulle gees beslis nie gedemp nie. Hier volg ons uitslae:

o.7 A
Verloor 5-35 Wynland
Verloor 5-35 Swellendam
Verloor 5-30 Overberg

o.7 B
Verloor 30-35 Wynland
Wen 35-0 Bredasdorp
Wen 35-15 Robertson

o.8 A

Verloor 3 – 2 Swellendam
Verloor 3 – 0 Overberg
Verloor 9 – 0 Robertson

o.8 B

Verloor 6 -3 Wynland
Wen 2-10 Bredasdorp
Verloor 4-2 Swellendam

o.9 A
Verloor 2-0 Robertson
Verloor 1-0 Swellendam
Verloor 3-0 Overberg

o.11 A
Verloor 5-15 Robertson
Verloor 0-15 Jeffreysbaai
Verloor 0-25 Swellendam

o.13 A
Verloor 0-5 Jeffreysbaai
Verloor 0-10 Robertson
Verloor 0-15 Swellendam