Ons spanne speel Donderdag, 11 Augustus, teen Laerskool Fanie Theron en Parklands College WEG. Sien die onderstaande inligting en voltooi die google form asb. Daar is enkele spanne wat steeds voortgaan met oefeninge.
Spanne wat voortgaan met oefeninge, volgens Dinsdae se tye:
- o. 10 Seuns
- o.12 Seuns
- o.13 Dogters
INLIGTING VIR WEDSTRYDE
SPANNE:
Dogters: o.9 A & B
o.10 A
o.11 A & B
o.12 A
Seuns: o.9 A
o.11 A
o.13 A
PLEK: Laerskool Fanie Theron, Kraaifontein
VERTREKTYD: 13:30 (o.9) 14:00 (o.10 – o.13)
TERUG BY SKOOL: ±17:45