Ons speel Vrydag, 12 Augustus, ‘n vriendskaplike en ligawedstryd. Kyk asb. sorgvuldig na die onderstaande inligting en voltooi die google form indien jou kind se naam op een van die spanlyste verskyn.
Ligawedstryd teen Deutsche Schule (WEG)
SPANNE: o.11 Gemengde span
PLEK: Deutsche Schule, Tamboerskloof
VERTREKTYD: 14:00
WEDSTRYDE BEGIN: ±14:15
TERUG BY SKOOL: ±15:30
Vriendskaplike-wedstryd teen Weizman (WEG)
SPANNE:
x3 graad 1 spelers
x3 graad 2 spelers
PLEK: Weizmann
VERTREKTYD: 13:30
WEDSTRYDE BEGIN: ±14:00
TERUG BY SKOOL: ±15:00