Die onderstaande spanne speel Woensdag, 3 Augustus, teen Laerskool Monte Vista WEG. Sien asb. die onderstaande inligting en volg die skakel vir die Google Form om te sien of jou dogter deel van die span is.

SPANNE: 

  • o.7 Akkedisse 
  • o.8 Akkedisse & Bokkies
  • o.9 A, en B
  • o.10 A en B
  • o.11 A en B
  • o.12 A en B
  • o.13 A en B

PLEK: Laerskool Monte Vista

VERTREKTYD (Vanaf die skool)

13:10 [O/7 & O/8]

14:00 [O/9 – O/13]

TERUG BY SKOOL:   ±17:30

PROGRAM: Ons het slegs die tye soos volg van Monte Vista ontvang.

o.7A – 14:00
o.8A – 14:00
o.8B – 14:00
 
o.9A – 15:00
o.9B – 15:00
o.10B – 15:00
o.11B – 15:00
 
o.12A – 15:30
o.13B – 15:30
o.11A  – 15:30
o.10A – 15:30
 
o.12B – 16:00
o.13A – 16:00

GOOGLE FORM