Generations Sunningdale het ongelukkig baie laat in die dag hul vervoer na ons skool verloor en moes hul wedstryde kanselleer. Ons maak egter vinnig ander planne en ons spanne speel sommer teen mekaar. Die o.9-Dogters wen die seuns 4-0. Die o.12-seuns en -dogters meng hul spanne en speel ook ‘n vriendskaplike wedstryd. 

Die wedstryde teen Totius (TUIS en WEG) het egter voortgegaan en die uitslae is soos volg:

o.10-Dogters

o.10
Dogters  B verloor 1 – 3
Seuns B verloor 1 – 2
o.11
Dogters B wen 2 – 1
Seuns B wen 4 – 0
o.13
Dogters A gelyk 0 – 0
Seuns A gelyk 0 – 0