Die hokkiespanne het die naweek vir ons afgeskop met heelwat wedstryde al het daar ‘n paar druppels reën geval. Hier volg die uitslae:
o.9 dogters
Verloor 1-4 Robertson
Wen 0-3 Swellendam
0.9 seuns
Wen 2-1 Swellendam
Gelykop 1-1 Ashton
o.10 dogters
Verloor 0-6 Robertson
Verloor 0-2 Overberg
o.10 seuns
Verloor 1-4 Robertson
Verloor 2-3 Swellendam
o.11 dogters
Wen 3-1 Swellendam
Wen 6-0 Ashton
o.11 seuns
Verloor 1-0 Overberg
Gelyk 0-0 Robertson
o.13 dogters
Verloor 0-3 Swellendam
Verloor 0-1 Lauras
o. 13 A seuns
Wen 2-0 Laurus
Wen 2-0 Eversdal
o.13 B seuns
Verloor 0-1 Swellendam
Verloor 0-1 Wynland