Gimnastiek: Kaapse Distrikte Proewe
Baie geluk aan die volgende leerders wat op 14 Mei aan die Kaapstad Distrikte Proewe vir gimnastiek deelgeneem het se prestasies. Cara Stolz (graad 4C) behaal 2de plek en silwer medalje Cara Nel (graad 4C) behaal 3de plek en brons medalje Aiyana Alfredo (graad 3S) behaal 3de plek en brons medalje Ella Jehle (graad 3E) behaal 3de plek en brons medalje Anke Janse van Rensburg (Graad 2N) behaal 1ste plek en goue medalje Ava van Zyl (graad 2S) behaal 3de plek en brons...
O/9 Seuns & Dogters Hokkietoernooi Curro Hermanus, 28 Mei (WEG)
SPANNE: O/9 A en B Seuns- en dogters spanne PLEK: Curro Hermanus TOERNOOI BEGIN: Finale reëlings sal gestuur word sodra ons 'n program ontvang. BUSVERVOER: Ons wil kyk of ons van eie vervoer kan gebruik maak. SPORTDRAG: • Blou kortbroek en rugby / hokkie JVR-trui • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk) • Mondskerm PROGRAM: Sal program deurgee sodra ons dit ontvang Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Saterdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. O/9 A en B Seuns (Juf. Maricqe) A-Span: 1. Jake van der Walt 2. John Bremridge 3. Jacques Theron 4. Pieter Rademeyer 5. Dane Botha 6. Niell Fereira B-Span: 1. Deacon Nguala 2. Henri Rheeder 3. Louis Greeff-Cronje 4. Daniel Opperman 5. Alex Cronje 6. Peter More O/9 A en B Dogters (Juf. Nicola) A-Span: 1. Annabella Boshoff 2. Cato Terblanche 3. Anna Rabie 4. Lea Loubser 5. Quinn du Toit 6. Zelmonique Wilson B-Span: 1. Ella Jehle 2. Mia-Lynn Podesta 3. Mila Malan 4. Morgan Smit 5. Ella van der Walt 6. Elle Malan Kliek HIER om die Google Form in te vul indien jou kind se naam hier bo...
Seuns hokkiewedstryde teen Reddam Durbanville, 19 Mei (WEG)
SPANNE: Seuns: O/9 A ; O/10 A ; O/11 A ; Gemengde 0/12 - 0/13 (Nog nie bevestig nie) PLEK: Reddam House Durbanville WEDSTRYDE: 15:00 (0/9 en 0/10) 15:30 (0/11) 16:00 (0/12-0/13) SPORTDRAG (Seuns): • Vlootblou kortbroek en JVR rugbytrui (ontvang by skool) • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds (dis BAIE belangrik vir veiligheid) • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk) Ons wil versoek dat alle spelers met mondskerms begin speel vir veiligheid. Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. O/9 (Juf. Maricqe Coetzer) 1. Rafa Lamprecht 2. Jacques du Toit 3. Jake van der Walt 4. John Bremridge 5. Dane Botha 6. Pieter Rademeyer O/10 (Juf. Annami Gerber) 1. Jack Dawes 2. Leo Wiese 3. Juan Cruywagen 4. Vincent Oosthuizen 5. Johannes Mouton 6. Ruben de Ridder 7. Francois Boshoff O/11 (Juf. Mardry Wright) 1. Ruben Eksteen 2. Adriaan Wessels 3. Delmar Benecke 4. Gustav van der Linde 5. Edmund Cooper 6. Frank van der Walt 7. Lukas Welgemoed 8. Willem Voster R. Dietz Punt O/13 (Juf. Shahneé Felix) (Die wedstryde is nog nie bevestig, hulle het moontlik 'n span maar ons hoor eers môre) 1. Francois Joubert 2. Dewald Buidendag 3. Owen Wiese 4. Ruben Oosthuizen 5. Caleb Smith 6. Samuel Ward 7. Werner Steyn 8. Gustav Pansegrouw 9. Jean Petrie 10. Adan Eksteen 11. Thomas Boshoff 12. Albert Griesel Kliek HIER om die Google Form in te vul indien jou kind se naam hier bo...
Dogters hokkiewedstryde teen Reddam Durbanville, 19 Mei (TUIS)
SPANNE: Dogters: O/9 A en O/10 A 0/12 - 0/13 (Moet nog bevestig word) PLEK: Conradieveld WEDSTRYDE: Begin om 15:00 SPORTDRAG (Dogters): • Blou skort en oranje JVR-hempie (geen moue) • Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank) • Shin gaurds • Tekkies (GEEN sokker toks) • Skoolsweetpak (gemerk) Ons wil versoek dat alle spelers met mondskerms begin speel vir veiligheid. Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. O/10 ( Juf. Marianne Conradie) 1. Chanelle van Wyk 2. Annalene Viljoen 3. Jeanne van Heerden 4. Cara Nel 5. Stella Pansegrouw 6. Klara Wessels 7. Katryn Silvis O/9 ( Juf. Nicola Swanepoel ) A - span ( 6 - aan -'n - kant) 1. Annabella Boshoff 2. Jana Nel 3. Cato Terblanche 4. Alienor Coetzer 5. Lea Loubser 6. Morgan Smit O/13 (Mnr. Leon Hanekom) (Die wedstryde is nog nie bevestig, hulle het moontlik 'n span maar ons hoor eers môre) Susan Burger Lara Warren Anna Dawes Sophia Liebenberg Cara Swanepoel Emke van Wyk Lea de Ridder Stella Boje Amelie Botha Robyn Lister Luja Marx Mary-Lucia Maasdorp Milla Joubert Helene Greeff Kate Mouton Kliek HIER vir die Google Form indien jou kind se naam hier bo...
Driehoekige Byeenkoms Rugby en Netbal: Program
Barbara Schreuder Dansskool: Eisteddfod
Die volgende 27 dansers van die Barbara Schreuder Dansskool tree hierdie week in Seepunt tydens die jaarlikse 2022 Cape Town Eisteddfod op. Dankie vir jul harde werk en toewyding! Geniet die geleentheid en lekker dans! Graad 1: Christa-Bella Swart, Hanna Louw, Isla Jooste, Lua Groenewald, Lucy le Roux, Mia Bothma Graad 2: Heidi v Heerden Graad 3: Jana v Gijsen, Pieter Rademeyer, Ella vd Walt Graad 4: Sadie Gillmer, Ella Grey, Gabriella Buckenham, Danielle Fourie Graad 5: Daniella Boshoff, Michaan Naylor Graad 6: Karlien vd Walt, Klara Steyn, Kerala Allewell Graad 7: Lara Basson, Emma Liebenberg Graad 8: Amelie Visser, Juliette Visser, Lumarie Fourie, Loche Mong Graad 10: Marianne...
Musiekkonsert 21 Junie
Musiekleerders van graad 4 tot 7 gaan op Dinsdag, 21 Junie, musiekkonserte in die saal hou. Almal is welkom om dit by te woon. 08:30 Graad 4 en 5 10:45 Graad 6 en 7
Sportdrag
Wanneer leerders op 'n gegewe dag wedstryde speel, mag hulle met hulle sportklere skool toe kom. Ons versoek ook dat alle leerders 'n volledige skoolsweetpak en toe skoene (tekkies) sal dra. Hierdie reëling geld nie wanneer 'n leerder slegs oefening het nie. Leerders kom dan met hul skoolklere skool toe en kan tweede pouse gaan aantrek vir die...
Dringende versoek vanaf die Skoolhoof: Laatkommery
Graag neem ek die vrymoedigheid om julle as ouers/voogde vriendelik te versoek om jul kinders betyds soggens by die skool te besorg. Covid-19 protokolle is alreeds die afgelope tyd drasties verslap en ons is amper terug pre-Covid tyd. Dalk besef julle dit nie, maar deur jou kind soggens laat by die skool af te laai, maak hulle angstig en op die lange duur belemmer dit hul akademiese ontwikkeling. Dinsdae begin die skool reeds om 07:40, want dan het ons ‘n saalperiode waar die hele skool toegespreek word. Dit is in ‘n skoolkonteks ‘n baie belangrike periode waar ek onder andere die geleentheid kry om met al die leerders en opvoeders gelyktydig te praat en ‘n boodskap vir die week te bring. Baie dankie by voorbaat vir julle samewerking om te verseker jul kinders daag betyds vir skool...
Hokkiewedstryde 12 Mei
Van ons seuns- en dogterspanne het op Donderdag, 12 Mei, onderskeidelik teen El Shaddai en St. Cyprians gespeel. Wedstryde teen El Shaddai: Seuns 0/9 verloor 0-1 Dogters 0/9 wen 9-3 Seuns 0/10 verloor 0-1 Seuns 0/12 wen 3-1 Dogters 0/12 gelykop 1-1 Wedstryde teen St. Cyprians: Dogters 0/10 wen 3-0 teen Cannons Creek en 3-1 teen St. Cyprians Dogters 0/11 wen 4-1 Dogters 0/13 verloor 0-1 Dit was nog 'n suksesvolle week en ons sien uit na volgende week se wedstryde teen Reddam,...
Verpligte winterdrag
Vanaf Maandag, 16 Mei, is winterdrag vir leerders verpligtend. Kontak gerus vir Eda wat die klerebank bestuur indien julle enige items benodig (jvrklerebank@gmail.com) of plaas bestellings aanlyn.
Rugbywedstryde o/8 – o/13 teen Edgemead, 18 Mei (WEG)
SPANNE: o/8 A ; o/9 A; o/11 A & o/13 A FORMAAT: o/8 A (10-side) o/9 A (10-side) o/11 A (15-a-side) o/13 A (15 -a-side) PLEK: Laerskool Edgemead, Edgemead VERTREKTYD: 13:15 [O/8] 14:00 [O/9 - O/13] TERUG BY SKOOL: ±17:30 SPORTDRAG: • RUGBYTRUI EN BLOUBROEK • Skoolsweetpak (gemerk) • Indien spelers 'n sweetpak dra moet hulle tekkies dra KAART - Volg die skakel vir die skool se ligging. Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Woensdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. 0/8's 1. Willem Viljoen 2.Luyolo Luphondo 3. Arjen Faling 4. Kent Chimukuya 5. Luc Zietsman 6. Sebastian Zietsman 7. Karl von Lieres 8. Stef Nel 9. Thomas Holtzhauzen 10. Noah Karusseit 11. Almero De Vries 12. Timo Schlebusch 13. Micah Nikiforos 14. Bernard Lindeque 15. Dirk de Jager 16. Ely Grootboom 17. Emile Mwanza 18. Sion Botha 19. Luke Sieberhagen 0/9's 1. Kohl Kushner 2. Pieter Rademeyer 3. Daniel Opperman 4. Zander Smit 5. Rupert Jansen van Rensburg 6. Jacques du Toit 7. Dane Botha 8. Rafa Lamprecht 9. Jake van der Walt 10. Liam du Plessis 11. Jacques Theron 12. Reuben Janse van Rensburg 13. Henrie Reeder 14. Luka Lonte 15. Rall Robertson 16. Chris Derksen 17. James van der Walt 18. Nicolaas van As O/11's 1.Ben Schoeman 2.Rudi Badenhorst 3. Nicholas Vermeulen 4. Carter Schoeman 5. Nicolas Marais 6. Frank van der Walt 7.Ben Esterhuizen 8. Adriaan Wessels 9. Gustav van der Linde 10. Ruben Eksteen 11. Leo Conradie 12. Nils le Roux 13. Delmar Benecke 14. Samuel Marais 15. Riano Goliath 16. Conrad Slabber 17. Stefan Holtzhausen 18....
ATKV-Redenaars op 7 Mei
Die volgende leerders het Saterdag, 7 Mei, te Hoërskool Jan van Riebeeck aan ATKV-redenaars se eerste uitdunronde deelgeneem. Hierdie leerders het baie lank aan hul toesprake geoefen. Ons is dankbaar dat julle ons skool so mooi verteenwoordig het! Graad 1 - 3 Thomas Holtzhausen Pieter Rademeyer Chris Derksen Bella Naylor Olivia Blackmore Mila Malan Jacques du Toit Graad 4 - 5 Sabine Barnard Abigail Fourie Elisabet Marais Sophia Derksen Karu Rademeyer Michaan Naylor Ano Marx Isabella Marais Graad 6 - 7 (voorbereide en onvoorbereide toesprake) Annabel Potgieter Zuletha Ferreira Luja Marx Adele Holtzhausen Francois Joubert Ons wag nog vir die uitslae en sal dit binnekort bekend...
Veiling 2022 – kaartjies
Daar is nog net 7 veiling kaartjies beskikbaar. Indien jy nog die veiling wil bywoon, kontak asseblief so spoedig moontlik vir Esna Boshoff (esnaboshoff@gmail.com) of Coreen Scholtz (coreen.scholtz@gmail.com). Kliek HIER om die veiling advertensie te sien.
Geagte Ouers / Voogde
Vir die eerste keer in 6 weke het ons weer ‘n vol Maandag tot Vrydag-week agter die rug met al die langnaweke wat mekaar as lekker meevallertjies opgevolg het. Die week voel egter skielik besonders lank en ‘n mens kan dit amper aan jou lyf voel. Ek glo ons skoolgemeenskap het ook sommer lekker hul vere reggeskud om weer gewoond te raak aan al die verskeie sport- en kultuuraktiwiteite wat by die skool plaasvind. Ek wil ook van die geleentheid gebruik maak om ons ouers/voogde hartlik te bedank wat die afgelope tyd wedstryde, toernooie, redenaars en musiekkonserte getrou bygewoon het om hul kinders en spanne te ondersteun. Dit is lekker om te sien hoe julle die geleenthede saam met jul kinders terdeë geniet. Die betrokkenheid van ouers, die omgee en kameradie onder leerders en ouers staan uit soos ‘n paal bo water. Dit is vir my ‘n groot voorreg om aan stuur te staan van ‘n skool wat hul waardes in alle opsigte met trots uitleef. Baie dankie aan al ons ouers wat Dinsdagaand, 10 Mei 2022, die insiggewende inligtingsessie van Carla de Beer rakende hoe om veilig op sosiale media te verkeer wanneer dit by selfies, seksklets, kuberboelie en privaatheid kom, bygewoon het. Die vraag is, hoe gevaarlik is die gebruik van sosiale media, nie net vir ons as volwassenes nie, maar ook vir ons kinders? Daar is nuwe wetgewing wat selfs vir ons jong kinders gevolge inhou. Hierdie debat bestaan reeds baie jare. Vandat die televisie ons sitkamer betree het, wou ouers weet vir hoe lank op ‘n slag hul kinders toegelaat mag word om televisie te...
Belangrike Datums
julie 2026
augustus 2026