SPANNE:
Dogters: O/9 A en O/10 A
0/12 – 0/13 (Moet nog bevestig word)

PLEK: Conradieveld

WEDSTRYDE: Begin om 15:00

SPORTDRAG (Dogters):
• Blou skort en oranje JVR-hempie (geen moue)
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin gaurds
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)

Ons wil versoek dat alle spelers met mondskerms begin speel vir veiligheid.

Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.

O/10 ( Juf. Marianne Conradie)
1. Chanelle van Wyk
2. Annalene Viljoen
3. Jeanne van Heerden
4. Cara Nel
5. Stella Pansegrouw
6. Klara Wessels
7. Katryn Silvis

O/9 ( Juf. Nicola Swanepoel )
A – span ( 6 – aan -‘n – kant)
1. Annabella Boshoff
2. Jana Nel
3. Cato Terblanche
4. Alienor Coetzer
5. Lea Loubser
6. Morgan Smit

O/13 (Mnr. Leon Hanekom) (Die wedstryde is nog nie bevestig, hulle het moontlik ‘n span maar ons hoor eers môre)
Susan Burger
Lara Warren
Anna Dawes
Sophia Liebenberg
Cara Swanepoel
Emke van Wyk
Lea de Ridder
Stella Boje
Amelie Botha
Robyn Lister
Luja Marx
Mary-Lucia Maasdorp
Milla Joubert
Helene Greeff
Kate Mouton

Kliek HIER vir die Google Form indien jou kind se naam hier bo verskyn.