SPANNE:
O/9 A en B Seuns- en dogters spanne

PLEK: Curro Hermanus

TOERNOOI BEGIN: Finale reëlings sal gestuur word sodra ons ‘n program ontvang.

BUSVERVOER: Ons wil kyk of ons van eie vervoer kan gebruik maak.

SPORTDRAG:
• Blou kortbroek en rugby / hokkie JVR-trui
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin gaurds
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)
• Mondskerm

PROGRAM:
Sal program deurgee sodra ons dit ontvang

Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Saterdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.

O/9 A en B Seuns (Juf. Maricqe)

A-Span:
1. Jake van der Walt
2. John Bremridge
3. Jacques Theron
4. Pieter Rademeyer
5. Dane Botha
6. Niell Fereira

B-Span:
1. Deacon Nguala
2. Henri Rheeder
3. Louis Greeff-Cronje
4. Daniel Opperman
5. Alex Cronje
6. Peter More

O/9 A en B Dogters (Juf. Nicola)

A-Span:
1. Annabella Boshoff
2. Cato Terblanche
3. Anna Rabie
4. Lea Loubser
5. Quinn du Toit
6. Zelmonique Wilson

B-Span:
1. Ella Jehle
2. Mia-Lynn Podesta
3. Mila Malan
4. Morgan Smit
5. Ella van der Walt
6. Elle Malan

Kliek HIER om die Google Form in te vul indien jou kind se naam hier bo verskyn.