Musiekkonsert 21 Junie 16 May, 2022 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Musiekleerders van graad 4 tot 7 gaan op Dinsdag, 21 Junie, musiekkonserte in die saal hou. Almal is welkom om dit by te woon. 08:30 Graad 4 en 5 10:45 Graad 6 en 7