SPANNE:
Seuns: O/9 A ; O/10 A ; O/11 A ; Gemengde 0/12 – 0/13 (Nog nie bevestig nie)

PLEK: Reddam House Durbanville

WEDSTRYDE:
15:00 (0/9 en 0/10)
15:30 (0/11)
16:00 (0/12-0/13)

SPORTDRAG (Seuns):
• Vlootblou kortbroek en  JVR rugbytrui (ontvang by skool)
• Lang blou kouse met oranje streep (beskikbaar by klerebank)
• Shin gaurds (dis BAIE belangrik vir veiligheid)
• Tekkies (GEEN sokker toks)
• Skoolsweetpak (gemerk)

Ons wil versoek dat alle spelers met mondskerms begin speel vir veiligheid.

Slegs spelers wat op die onderstaande lyste verskyn, speel Donderdag. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi. Net hierdie leerders se ouers moet asb. die vorm voltooi.

O/9 (Juf. Maricqe Coetzer)
1.  Rafa Lamprecht
2.  Jacques du Toit
3.  Jake van der Walt
4.  John Bremridge
5.  Dane Botha
6.  Pieter Rademeyer

O/10 (Juf. Annami Gerber)
1. Jack Dawes
2. Leo Wiese
3. Juan Cruywagen
4. Vincent Oosthuizen
5. Johannes Mouton
6. Ruben de Ridder
7. Francois Boshoff

O/11 (Juf. Mardry Wright)

1. Ruben Eksteen
2. Adriaan Wessels
3. Delmar Benecke
4. Gustav van der Linde
5. Edmund Cooper
6. Frank van der Walt
7. Lukas Welgemoed
8. Willem Voster

R. Dietz Punt

O/13 (Juf. Shahneé Felix) (Die wedstryde is nog nie bevestig, hulle het moontlik ‘n span maar ons hoor eers môre)
1. Francois Joubert
2. Dewald Buidendag
3. Owen Wiese
4. Ruben Oosthuizen
5. Caleb Smith
6. Samuel Ward
7. Werner Steyn
8. Gustav Pansegrouw
9. Jean Petrie
10. Adan Eksteen
11. Thomas Boshoff
12. Albert Griesel

Kliek HIER om die Google Form in te vul indien jou kind se naam hier bo verskyn.