Skrywer: Suzaan Burger

Libertaskoor tree op

Kaartjies vir die unieke geleentheid kan aanlyn by dié skakel gekoop word: https://www.quicket.co.za/events/51327-libertaskoor-in-kloofstraat/#/ Navrae kan gerig word aan me Louwina de Villiers by info@libertas.co.za. Vir meer inligting asook videogrepe van die Libertaskoor, besoek gerus hulle webwerf (http://libertas.co.za/) of Facebook-bladsy...

Lees Verder

Nuusbrief van 22 Junie 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 22 Junie 2018 Skole sluit om 10:30 Sondag, 24 Junie 2018 Salomé (IT) verjaar Sondag, 8 Julie 2018 Leon Hanekom (onderwyser) verjaar Sondag, 8 Julie 2018 Claudia Josephus (Assistent) verjaar Woensdag, 11 Julie 2018 Shannon Smuts (Snoepie) verjaar Dinsdag, 17 Julie 2018 Skole heropen Donderdag,19 Julie Ouerafsprake, Portefeuljedag Donderdag, 19-21 Julie Oogtoetse Vrydag, 20 Julie Gr.5: Lead4Life Vrydag, 20 Julie Netbalkliniek:0/12 en 0/13 Vrydag, 20 Julie WOW-Speltoets Sondag 22 Julie Ischke Felix (juffrou) verjaar >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Leerders, ouers en personeel verdien almal die ruskansie. Geniet die Wintervakansie en kom veilig terug vir die derde kwartaal van 2018. ALGEMEEN Strategiese vraelys Daar is ‘n vraelys aan ouers per e-pos uitgestuur. Vul asb. die Google Form voor of op 27 Julie 2018 in. Indien jy nie die e-pos ontvang het nie, kliek hier of stuur ‘n e-pos aan strategies@jvrprim.co.za. Liewe Aarde Nuus van 21 Junie Omdat daar nie saal was tydens die eksamen nie, het ons sommer 3 Jannies die week. Hulle is Frank van der Walt in Gr 1, Lara Basson in Gr 3 en Adriaan Wessels in Gr 1. Baie geluk julle – dankie dat julle so gereeld herwin – hou asb aan! Geniet die R100 Col’Cacchios geskenkbewys. Onthou dat die depot Vrydag saam met die skool sluit. Maak gebruik...

Lees Verder

Mandela-dag

Mandela-dag is om die draai en hierdie jaar wil ons Jannies sommer groot gaan! Op 18 Julie, 2018, die tweede dag van kwartaal 3, gaan ons ‘n massa-insameling in die skool se vierkant hou. Elke leerder moet hierdie vakansie probeer om net 1 of 2 items te versamel, wat aan die graad toegeken is. Hierdie items gaan ons aan die einde van die jaar, vir ons Santa-Shoebox projek, gebruik. Kom ons vat hande en maak ‘n verskil. Sien die lys van items per graad aangeheg....

Lees Verder

Libertaskoor – Slegs een aand in Kloofstraat

Die befaamde Libertaskoor, wat in 1989 in Stellenbosch gestig is, se missie is nog altyd om koormusiek onder die onderskeie kulturele gemeenskappe in ons land te bevorder. Bykans 30 jaar later word hierdie missie steeds in die koor se lidmaatskap weerspieël en bestaan hulle repertoire, onder andere, uit tradisionele en kontemporêre Suid-Afrikaanse liedjies. Die lede van die Libertaskoor is almal Wes-Kapenaars, en met verteenwoordiging uit elke kultuurgroep is hulle aanslag jeens etniese koormusiek uniek en oorspronklik. Samewerking met professionele simfonie-orkeste en soliste het ook al gelei tot optredes van oratoria soos Handel se Messias, Bach se Mis in B Mineur en Mozart se Requiem. Onder leiding van die bekende dirigent, professor Johan de Villiers en sy vrou en koorbestuurder, Louwina, het hierdie koor deur die jare uitgebreide konserttoere na Duitsland, Holland, België en die VSA, onderneem en ook konserte in Frankryk, Switserland en Engeland gegee. Die Libertaskoor is ‘n gereelde deelnemer by kunstefeeste regoor die land en sing op uitnodiging by hoëprofielfunksies en internasionale konferensies met uitgelese gaste wat presidente Mandela, Mbeki, Sarkozy, George W. Bush, sowel as Prins Philip, die Hertog van Edinburgh, insluit. Op 31 Julie 2018 gaan dié internasionaal gerekende koor ‘n ekslusiewe vertoning by Hoërskool Jan van Riebeeck in Kaapstad aanbied. Al die geld wat tydens die vertoning ingesamel word, sal aangewend word vir musiekbevordering in die skool. Kaartjies vir die unieke geleentheid kan aanlyn...

Lees Verder

Woord van die week 70

opstopper Wenner 1: Kayla van Heerden (Gr.4vdV) Definisie 1: ‘n hou met die vuis Sin: Die seun se wang is blou nadat ‘n boelie hom pouse ‘n opstopper gegee het. Wenner 2: Alexander de Jong (Gr.5S) Definisie 2: Iemand wat diere opstop, ‘n taksidermis Sin: Ek het gekyk hoe die opstopper ‘n dier...

Lees Verder

Strategiese vraelys

Daar is ‘n vraelys aan ouers per e-pos uitgestuur. Vul asb. die Google Form voor of op 27 Julie 2018 in. Indien jy nie die e-pos ontvang het nie, kliek hier of stuur ‘n e-pos aan strategies@jvrprim.co.za.

Lees Verder

Liewe Aarde Nuus van 21 Junie

Omdat daar nie saal was tydens die eksamen nie, het ons sommer 3 Jannies die week. Hulle is Frank van der Walt in Gr 1, Lara Basson in Gr 3 en Adriaan Wessels in Gr 1. Baie geluk julle – dankie dat julle so gereeld herwin – hou asb aan! Geniet die R100 Col’Cacchios geskenkbewys. Onthou dat die depot Vrydag saam met die skool sluit. Maak gebruik van Recycle 1st se dienste tydens die vakansie of stapel op totdat die skole weer heropen. Plastiek wat slegs een maal gebruik word, is in die kollig. Hierdie items beland dikwels in die natuur, veral in die oseane. Dit word deur visse geëet en eindig op in ons borde! Kom ons onderneem om altyd ‘n lap inkopiesak byderhand te hê en nooit plastieksakkies by die supermark te koop nie. Kom ons probeer ook om ‘nee’ te sê vir strooitjies. Kyk mooi na ons Liewe Aarde waar julle ook al met vakansie...

Lees Verder

Nuusbrief van 15 Junie 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 15 Junie 2018 Landloop: St. Augustines Vrydag, 15 Junie 2018 Eksamen eindig Saterdag, 16 Junie 2018 Jeugdag Maandag, 18 Junie 2018 Gr.6: Lead4Life Maandag, 18 Junie 2018 Gr.4&5: Musiekkonsert Dinsdag, 19 Junie 2018 Gr.6&7: Musiekkonsert (die seniorkoor tree op) Woensdag, 20 Junie 2018 Jannies Talent Woensdag, 20 Junie 2018 Magriet (juffrou) verjaar Donderdag, 21 Junie 2018 Markdag Donderdag, 21 Junie 2018 Sivvies Vrydag, 22 Junie 2018 Skole sluit om 10:30 Sondag, 24 Junie 2018 Salomé (IT) verjaar Sondag, 8 Julie 2018 Leon Hanekom (onderwyser) verjaar Sondag, 8 Julie 2018 Claudia Josephus (Assistent) verjaar Woensdag, 11 Julie 2018 Shannon Smuts (Snoepie) verjaar Dinsdag, 17 Julie 2018 Skole heropen vir derde kwartaal Donderdag, 19 Julie 2018 Ouerafsprake; Portefeuljedag Vrydag, 20 Julie 2018 Gr.5: Lead4Life Vrydag, 20 Julie 2018 Netbalkliniek (0/12 en 0/13) Vrydag, 20 Julie 2018 WOW speltoets >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << ALGEMEEN Mense van Kaapstad Ons skool is gelukkig genoeg om in die middel van die mooie Kaapstad te wees. Maar dis nie net Tafelberg, die mooi strande en die interessante geboue om ons wat die stad so spesiaal maak nie. Dis ook haar mense! Daar bly 3,7 miljoen mense in Kaapstad. Met ons nuwe Jannies-projek, wil ons leerders inspireer met die besonderse en uiteenlopende mense wat hier bly. Ons wil hulle ook herinner dat ons ‘n belangrike...

Lees Verder

Ouerbesoeke, Portefeuljedag

Op Dondermiddag, 19 Julie 2018, vanaf 15:00 – 19:00 sal ouers van graad 4 – 7 die geleentheid kry om onderskeie onderwysers rakende hul kind se vordering te spreek. Maak asb. individuele afsprake by die skoolsekretaresse, Adri Marais. Tydens hierdie 15 minute afspraak kry u die geleentheid om ook na u kind se skoolwerk/vraestelle, ens. te...

Lees Verder

Hoërskoolnuus

Twee graad 12-leerders van Hoërskool Jan van Riebeeck, Theodore Pauw en Louise Goethals, het twee posisies in die Top 15 van die De Beers Engels Nasionale Olimpiade losgeslaan. Dit is ‘n uitsonderlike prestasie, synde daar meer as 6400 inskrywings landswyd vir die olimpiade was. Louise en Theodore is genooi na die Grahamstown National Schools Festival in Julie, waar die top posisies op 10 Julie aangekondig sal word. Theodore is een van ons skool se...

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Hally Arendse Graad: 4S Waar bly jy?: Elsiesrivier Gunsteling vak: SK (Skeppende Kuns) en LO (Lewensoriëntering) “Ek is ‘n trotse Jannie, want ek is goed in netbal.”

Lees Verder

Mense van Kaapstad

Ons skool is gelukkig genoeg om in die middel van die mooie Kaapstad te wees. Maar dis nie net Tafelberg, die mooi strande en die interessante geboue om ons wat die stad so spesiaal maak nie. Dis ook haar mense! Daar bly 3,7 miljoen mense in Kaapstad. Met ons nuwe Jannies-projek, wil ons leerders inspireer met die besonderse en uiteenlopende mense wat hier bly. Ons wil hulle ook herinner dat ons ‘n belangrike gemeenskap in die moederstad is. Ons wil gereeld sprekers nooi wat presies dit gaan doen. So kan ons leer en inspireer! Laat weet wie jou inspireer. Wie wil jy graag hê moet met ons kom gesels? Leerders, onderwysers en ouers is almal welkom om voorstelle te stuur na:...

Lees Verder

Nuusbrief van 8 Junie 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Woensdag, 6 Junie 2018 Blikkie&Broodjiedag: Gr 5VDB Donderdag, 7 Junie 2018 Seniorkoor-onderhoude met KYKnet Vrydag, 8 Junie 2018 Landloop: Bishops Vrydag, 8 Junie 2018 Skaak @ Deutsche Schule Saterdag, 9 Junie 2018 Seniorkoor KYKnet-opname Maandag, 11 Junie 2018 Gr.1-3: Boekbuddies-toneelgroep besoek ons Dinsdag, 12 Junie 2018 Geen saal Donderdag, 14 Junie 2018 Matthews (terrein) verjaar Vrydag, 15 Junie 2018 Landloop: St. Augustines Vrydag, 15 Junie 2018 Eksamen eindig Saterdag, 16 Junie 2018 Jeugdag Maandag, 18 Junie 2018 Gr.6: Lead4Life Maandag, 18 Junie 2018 Gr.4&5: Musiekkonsert (08:15 in skoolsaal) Dinsdag, 19 Junie 2018 Geen saal Dinsdag, 19 Junie 2018 Gr.6&7: Musiekkonsert (08:15 in skoolsaal) Woensdag, 20 Junie 2018 Jannies Talent Woensdag, 20 Junie 2018 Magriet (juffrou) verjaar Donderdag, 21 Junie 2018 Markdag (vanaf 12:00-12:45) Donderdag, 21 Junie 2018 Sivvies Vrydag, 22 Junie 2018 Skole sluit om 10:30 Sondag, 24 Junie 2018 Salomé (IT) verjaar >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Veiling: Saterdag 2 Junie Baie dankie aan almal wat ‘n bydrae gelewer het tot die GROOT sukses van ons jaarlikse veiling wat verlede Saterdagaand in die Kelvin Grove Hotel was. Baie dankie aan almal wat die funksie bygewoon het, items geskenk het, items gekoop het en natuurlik die paar spesiale dames wat hard gewerk het om goeie items vir die veiling geskenk te kry en al...

Lees Verder

Voedselbeleid

Die VOEDSELBELEID is opgedateer en is beskikbaar op die webwerf. Hierdie beleid word jaarliks hersien om te verseker dat die skool se riglyne t.o.v. gesond eet nagestreef word, maar terselfdertyd die aanvraag na verskeidenheid...

Lees Verder

Nuusbrief van 1 Junie 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 1 Junie 2018 Landloop: Fish Hoek Primary School Vrydag, 1 Junie 2018 Skaak @ Weizmann Vrydag, 1 Junie 2018 Gr. 7 Eksamen begin Saterdag, 2 Junie 2018 JvR se veilingsdinee Dinsdag, 5 Junie 2018 Saal: Leerlingraad Skool sluit vroeër vanaf 5 Junie gedurende die eksamentyd: Gr.1-3: 13h00 en Gr.4-7: 13h15. Woensdag, 6 Junie 2018 Gr.4-7 Eksamen begin Woensdag, 6 Junie 2018 Blikkie&Broodjiedag: Gr 5VDB Donderdag, 7 Junie 2018 Seniorkoor-onderhoude met KYKnet Vrydag, 8 Junie 2018 Landloop: Bishops Vrydag, 8 Junie 2018 Skaak @ Deutsche Schule Saterdag, 9 Junie 2018 Seniorkoor KYKnet-opname Maandag, 11 Junie 2018 Gr.1-3: Boekbuddies-toneelgroep besoek ons Dinsdag, 12 Junie 2018 Geen saal Donderdag, 14 Junie 2018 Matthews (terrein) verjaar Vrydag, 15 Junie 2018 Landloop: St. Augustines Vrydag, 15 Junie 2018 Eksamen eindig Saterdag, 16 Junie 2018 Jeugdag Maandag, 18 Junie 2018 Gr.6: Lead4Life Maandag, 18 Junie 2018 Gr.4&5: Musiekkonsert Dinsdag, 19 Junie 2018 Geen saal Dinsdag, 19 Junie 2018 Gr.6&7: Musiekkonsert Woensdag, 20 Junie 2018 Jannies Talent Woensdag, 20 Junie 2018 Magriet (juffrou) verjaar Donderdag, 21 Junie 2018 Markdag Donderdag, 21 Junie 2018 Sivvies Vrydag, 22 Junie 2018 Skole sluit om 10:30 Sondag, 24 Junie 2018 Salomé (IT) verjaar >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Sportdag te Rawsonville Baie dankie aan alle ouers, vriende en familie wat ons spanne verlede Saterdag...

Lees Verder