
Elke leerder moet hierdie vakansie probeer om net 1 of 2 items te versamel, wat aan die graad toegeken is. Hierdie items gaan ons aan die einde van die jaar, vir ons Santa-Shoebox projek, gebruik. Kom ons vat hande en maak ‘n verskil.
Sien die lys van items per graad aangeheg.
Mandeladag
Mandeladag