Ons dansers het pragtig vertoon en ons baie trots gemaak. Die gradering is soos volg:
Pass 50-59%
Merit 60-69%
Honours 70-84%
Diploma 85-100%

Baie geluk aan die volgende Solo Kandidate van Laerskool Jan van Riebeeck

Welgedaan ons Solo Finaliste!
Lara Basson
Amelie Visser
Jana Brink
Arwen Weich