Skrywer: Suzaan Burger

Khayelitsha-projek

Een van die dogters in die projek het onlangs ‘n traumatiese voorval oorleef. Die maatskaplike werker wat ons bystaan met die projek, is bekommerd oor haar en ons reël tans vir haar berading. Ons wil vir haar ‘n versorgingspakkie stuur – enige skenkings van boeke, tienerklere of persoonlike items sal hoog op prys gestel word. Stuur asb saam skool toe na Adri by...

Lees Verder

“Spelling Bee” kompetisie

Baie geluk aan Anna van Biljon en Peet Karsten wat die naweek aan die Spelling Bee kompetisie deelgeneem het. Laerskool Jan van Riebeeck was die enigste Afrikaanse skool wat deelgeneem het. Die kompetisie is die ekwivalent van die Afrikaanse WOW-spelkompetisie. Anna het deurgedring tot die 3de rondte en Peet is onder die top 3 en dring dus na Provinsiale vlak deur. Baie geluk julle en sterkte Peet met die voorbereiding vir die volgende rondte!Ons is baie trots op julle...

Lees Verder

Oupa-en Oumadag

Kaartjies vir dié geleentheid, wat NIE op die Kari-app gekoop word nie, kan direk by mev. Marlene Jooste gekoop word by die skool. Koste beloop R100 pp of R140 as daar ‘n bossie blomme bygekoop word.

Lees Verder

Nuusbrief van 3 Augustus 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Maandag, 30 Julie 2018 Hannes Muller (Terrein) verjaar Maandag, 30 Julie 2018 BR Vergadering Woensdag, 1 Augustus 2018 Amesa kompetisie Woensdag, 1 Augustus 2018 Rugbywedstryde: Vriendskaplik @ Reddam H ASB,TUIS Woensdag, 1 Augustus 2018 NETBAL liga: Edgemead TUIS Woensdag, 1 Augustus 2018 Landlloop: Streekbyeenkoms. Geen landloopoefening Donderdag, 2 Augustus 2018 WKOD Wisk kompetisie Vrydag, 3 Augustus 2018 OOV Funksie: Quiz-aand Saterdag, 4 Augustus 2018 Spelling Bee Saterdag, 4 Augustus 2018 NETBAL: Kenridge O/10 & O/11 ontwikkelingstoernooi WEG Saterdag, 4 Augustus 2018 Sporttoernooi@Curro Hermanus,WEG Maandag, 6 Augustus 2018 Wiskunde in aksie Maandag, 6 Augustus 2018 Netballiga: Goodwood Park TUIS Maandag, 6 Augustus 2018 NETBAL:Vriendskaplik, O/12 @ Herzlia TUIS Dinsdag, 7 Augustus 2018 Wetenskap in aksie Dinsdag, 7 Augustus 2018 NETBAL liga: Curro Durbanville TUIS Donderdag, 8-9 Augustus 2018 Wiskundekamp Donderdag, 9 Augustus 2018 Vrouedag (Publieke vakansiedag) Vrydag, 10 Augustus 2018 Skoolvakansiedag Woensdag, 15 Augustus 2018 NETBAL vriendskaplik: Parklands WEG Woensdag, 15 Augustus 2018 Rugby @ Curro Century City WEG Vrydag, 17 Augustus 2018 Skaak @ Highlands WEG Vrydag, 17 Augustus 2018 Bokkie Assembly Saterdag, 18 Augustus 2018 SPORTDAG: Dirkie Uys TUIS Woensdag, 22 Augustus 2018 Rugby @ Table View WEG Vrydag, 23-26 Augustus 2018 Blanco Sportnaweek Vrydag, 24 Augustus 2018 Ben Reynecke (musiek) verjaar Vrydag, 24 Augustus 2018 WOW Spelkompetisie Vrydag, 24 Augustus 2018 Skaak @ Phyllis Jowell TUIS Saterdag, 25...

Lees Verder

Liewe Aarde Nuus van 3 Augustus

Baie geluk aan Lea en Markus de Ridder. Hulle is ons Jannies van die week – dankie dat julle so gereeld herwin. Geniet die Col’Cacchios geskenkbewys. Onthou asb om julle leë 2L melkbottels by Matthews in te gee vir die volgende paar weke. Ons probeer om 2000 bymekaar te maak! Miskien het julle al van ‘plogging’ gehoor? Dit beteken ‘picking up trash while jogging’. Die nuwe gier kom van Swede en het blykbaar soos ‘n veldbrand versprei. Ons dink dit is baie oulik en hoop dit help om ons omgewing skoner te...

Lees Verder

Trotse Jannie

  Naam en van: JJ Grundeling Graad: 1O Waar bly jy?: Houtbaai Gunsteling vak: Somme en woordjies Ek is ‘n trotse Jannie, want ek weet wat 100 x 100 is!

Lees Verder

WOW – Ons kan spel!

Die onderwysers is druk besig om die Top 5/6 spellers te identifiseer wat ons skool gaan verteenwoordig by die eerste ronde van die Wow Spelkompetisie. Die datum vir hierdie ronde is Vrydag, 24 Augustus. Hierdie leerders sal gedurende die loop van die week ‘n brief ontvang. Die volgende twee datums indien hulle sou deurdring, is 8 September en 20...

Lees Verder

Nuusbrief van 27 Julie 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << Vrydag, 27 Julie 2018 Sivvies Vrydag, 27 Julie 2018 Skaak @ Reddam House, WEG Vrydag, 27 Julie 2018 Landloop: Sun Valley(circuit champs) Saterdag, 28 Julie 2018 TOERNOOI: O/7 – O/9 Table View Rugby en Netbal Maandag, 30 Julie 2018 Hannes Muller (Terrein) verjaar Maandag, 30 Julie 2018 BR Vergadering Woensdag, 1 Augustus 2018 Amesa kompetisie Woensdag, 1 Augustus 2018 NETBAL liga: Edgemead WEG Woensdag, 1 Augustus 2018 RUGBY: Vriendskaplik@Reddam House (TUIS) Donderdag, 2 Augustus 2018 WKOD Wisk kompetisie Vrydag, 3 Augustus 2018 OOV Funksie: Quiz-aand Saterdag, 4 Augustus 2018 Spelling Bee Saterdag, 4 Augustus 2018 NETBAL: Kenridge O/10 & O/11 ontwikkelingstoernooi Saterdag, 4 Augustus 2018 Sporttoernooi@Curro Hermanus,WEG Maandag, 6 Augustus 2018 Wiskunde in aksie Maandag, 6 Augustus 2018 NETBAL:Vriendskaplik@Herzlia,O/12 (TUIS) Dinsdag, 7 Augustus 2018 Wetenskap in aksie Dinsdag, 7 Augustus 2018 NETBAL liga: Curro Durbanville TUIS Donderdag, 9 Augustus 2018 Wiskundekamp Donderdag, 9 Augustus 2018 Vrouedag (Publieke vakansiedag) Vrydag, 10 Augustus 2018 Skoolvakansiedag Woensdag, 15 Augustus 2018 NETBAL vriendskaplik: Parklands WEG Woensdag, 15 Augustus 2018 Rugby @ Curro Century City Vrydag, 17 Augustus 2018 Skaak @ Highlands, WEG Vrydag, 17 Augustus 2018 Bokkie Assembly Saterdag, 18 Augustus 2018 SPORTDAG: Dirkie Uys Woensdag, 22 Augustus 2018 Weskus Koorfees Woensdag, 22 Augustus 2018 Rugby @ Table View (WEG) Vrydag, 24 Augustus 2018 Skaak @ Phyllis Jowell,...

Lees Verder

Uitreik – Mandela-dag

Ons Mandela-dag massa insameling was ‘n reuse sukses. Baie dankie aan elke Jannie en ouer wat ‘n bydrae gemaak het. Ons gaan verseker baie boksies vir Santa Shoebox kan vul!

Lees Verder

Oupa en Ouma dag

Oupa- en Ouma- dag is om die draai en ons Jannies is sommer baie opgewonde om al die Oupas en Oumas heerlik te bederf. Die lekker oggend van plesier vind 7 September om 10:00 in ons skoolsaal plaas. Kaartjies sal vanaf 1 Augustus te koop wees op die Karri Toep*. Die kaartjies beloop R100 per persoon. Daar is ook ‘n R140 opsie wat ‘n bossie blomme vir ouma insluit! Spring gou, kaartjies is beperk. *Die Karri Toep is ‘n maklike en vinnige manier om betalings aan die skool te maak. Indien jy nog nie die toep afgelaai het nie sal jy op 1 Augustus ‘n uitnodiging per sms ontvang en kan dan die betaling maak deur op die skakel in die sms te kliek. Indien jy nie belangstel om Oupa- en Ouma- dag by te woon nie, kan jy slegs die uitnodiging...

Lees Verder

RoboCode

Dear Parent, Welcome back to another term of EDRO RoboCode. We hope your child had a wonderful and restful holiday and that they are ready to tackle the term with the gusto we know they have. Module 2 Overview and Dates Today we are kicking off the first lesson of Module 2 at Laerskool Jan van Riebeeck with a bang! In the second module, we are now eager and ready to dive deeper into computational logic. The focus of this module is on conditional statements – the programming logic of ‘if, then and else.” Problems worked on in this module involve participants integrating input from their robot’s sensors into their code. Examples of challenges faced in this module are ‘maze navigation with infrared proximity sensors’ and ‘programming a robot to avoid or seek out light.’ All work in this module continues to be done in a drag-and-drop style, reinforcing the confidence built in Module 1. We will be offering the lessons in the same format as last term, in the computer room from 14:30-15:45. The lessons will be running every Thursday from the 26th of July until the 20th of August. Payment Please note that the cost of the RoboCode module 2 going forward will be R950 for the term. We also offer a sibling discount and the total payable per term is R1500. If you would like to...

Lees Verder

Liewe Aarde Nuus van 27 Julie

Baie geluk aan Lia Luna Li Latti in Gr 3 wat Jannie van die week is. Dankie dat julle deurlopend herwin! Geniet die R100 Col’Cacchios geskenkbewys! Kan julle help om 6000 2L wit melkbottels bymekaar te maak?? ‘n Ouer van ons skool se besigheid, essay GIFTS en Kidz Positive is besig met ‘n kunsprojek waar gebruikte 2L melkbottels herwin word vir ‘n reuse kunsprojek wat werk verskaf aan HIV-positiewe ma’s. Hulle benodig 6 000 melkbottels binne 8 weke om hierdie projek te voltooi. Die eindresultaat sal in November landwyd bekend gemaak word. Hulle sal enige hulp baie waardeer. Indien jy kan help, gee asseblief jou 2L melkbottels by Matthews...

Lees Verder

Bring-en-raai-Trivia-aand

Ons herinner aan die Trivia-aand wat op 3 Augustus om 19:00 in die skoolsaal plaasvind. Daar is 10 mense aan ‘n tafel wat as ‘n span deelneem. Indien jy graag wil deelneem of dalk ‘n volle span wil inskryf, kontak gerus vir Karien Zulch by 083 445 0980 of karienzulch@gmail.com. Daar is reeds 19 tafels bespreek – waar daar nog plek aan van die tafels vir individue beskikbaar is. Die koste beloop R150 per persoon. Daar is lekker pryse te wen, asook die vooruitsig om met die louere weg te stap as die skool se slimstes. Die onderwysers het 2 spanne ingeskryf, so die kompetisie gaan straf wees! Die OOV sien uit om ons ouers en onderwysers by hierdie sosiale geleentheid te verwelkom. Vriendelike groete Karien...

Lees Verder

Nuusbrief van 20 Julie 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Sondag, 22 Julie 2018 Ischke Felix (Juffrou) verjaar Maandag, 23 Julie 2018 Akademiesekomitee vergadering Woensdag, 25 Julie 2018 Liewe Aarde sivvies Woensdag, 25 Julie 2018 Rugby 0/8 – O/13: Vriendskaplike wedstryd@Oarklands, WEG Woensdag, 25 Julie 2018 Netballiga@MonteVista WEG Vrydag, 27 Julie 2018 Landloop: Sun Valley(circuit champs) Vrydag, 27 Julie 2018 Sivvies Vrydag, 27 Julie 2018 Skaak@Reddam ASB Saterdag, 28 Julie 2018 0/7-0/9 Rugby/Netbaltoernooi:Table View WEG Maandag, 30 Julie 2018 Hannes Muller (Terrein) verjaar Maandag, 30 Julie 2018 BR Vergadering Woensdag, 1 Augustus 2018 Netballiga@Edgemead WEG Woensdag, 1 Augustus 2018 Amesa kompetisie Donderdag, 2 Augustus 2018 WKOD Wiskunde kompetisie Vrydag, 3 Augustus 2018 OOV-Funksie (Quiz-aand) Saterdag, 4 Augustus 2018 Netbal/rugby Sporttoernooi@Curro Hermanus WEG (net 0/13A-spanne en 1 skaakspan) Saterdag, 4 Augustus 2018 0/10&0/11 Netbal Ontwikkelingstoernooi: Kenridge WEG Saterdag, 4 Augustus 2018 Spelling Bee Maandag, 6 Augustus 2018 Wiskunde-in-aksiekompetisie Maandag, 6 Augustus 2018 Rugby@Sunningdale TUIS Dinsdag, 7 Augustus 2018 Wetenskap-in-aksiekompetisie Dinsdag, 7 Augustus 2018 Netbal@Curro Durbanville, TUIS >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Ons hoop almal het ‘n lekker vakansie gehad en dat almal vol energie is vir ‘n bedrywige kwartaal. Leerders wie se rapport nie te goed lyk nie, het gelukkig tyd om dit reg te stel voor die einde van die jaar! Aanbod van die Kloof Street Convenience Centre (Quick Shop oorkant die straat by...

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Edward Bock Graad: 6L Waar bly jy?: Parklands Gunsteling vak: Geskiedenis Ek is ‘n trotse Jannie, want ek speel sokker en ek swem. Ek is ook gaaf en dis lekker as ek iets vir ander mense kan...

Lees Verder

Oupa-en Oumadag

Op die oggend van 7 September is dit ons Oupa en Oumadag hier by die skool. Die kaartjies sal reeds in Augustus beskikbaar wees. Ons vra dat die datum asb. in julle dagboeke aangeteken moet word.  

Lees Verder