Graad 1-3 Assesseringsweek 3 Sept tot 7 Sept 2018 2 Aug, 2018 | Akademie Die Graad 1-3 leerders skryf hul Formele Assesseringstake gedurende week 8 van die derde kwartaal. Geen boeke word huis toe gestuur vir leerders om vooraf te leer nie, want die Grondslagfase se metode van assessering verskil van die Intersenfase.