Skrywer: Suzaan Burger

Trotse Jannie van die week

Naam en van: Elrico Japhta Graad: 5vdB Waar bly jy?: Delft Gunsteling vak: Ek hou van Geskiedenis, veral die Egiptiese geskiedenis waarvan ons nou leer. Ek is ‘n trotse Jannie, want my juffrouens en menere komplimenteer my gereeld vir my selfdissipline en hoe mooi ek luister in die...

Lees Verder

Vakansiesorg Desember 2018

Indien jy belangstel om tydens die Desembervakansie gebruik te maak van vakansiesorg, vul asb. hierdie vorm in en stuur dit aan lorrvanvuuren@gmail.com voor of op 7 Desember 2018. Vakansiesorg is beskikbaar van 13 tot 21 Desember. Vakansiesorg Desember...

Lees Verder

Liewe Aarde

Baie geluk aan Thornley en Taniel Webber wat Jannies van die week is. Dankie dat julle so getrou herwin. Geniet die Col’Cacchios geskenkbewys! WATER-UITKYK NA DIE REëNSEISOEN: Die hidrologiese jaar eindig jaarliks op 31 Oktober. Tans is ons % watervoorraad vir al die damme gekombineer 75%. Alhoewel die Weerdiens bevestig ons reënval vir 2018 was bo die gemiddeld van die afgelope drie jaar, is ons nie uit die rooi nie. Waterbeperkings, volgens die Nasionale Departement van Water en Sanitasie, sal slegs gewysig word wanneer die gesamentlike % watervoorraad die 85 merk bereik. Intussen het die Stad Kaapstad vlak 6B beperkings vervang met vlak 5, met ’n 70 liter toelaag per persoon per dag. Dit beteken ons aanvraag het gestyg, en tariewe het verlaag. Vir die presiese riglyne vir Vlak 5 beperkings, kliek hier: RIGLYNE Die Stad het ook ’n gewysigde wateruitkyk gepubliseer. Sien hier. GEWYSIGDE...

Lees Verder

Tennis: 0/10 WP Tennis Interdistrik Toernooi

Fredrich Erasmus het die naweek van 27 en 28 Oktober aan die 0/10 WP Interdistriktoernooi deelgeneem waar die top spelers van elke distrik teen mekaar as ‘n span gespeel het. Elke speler het 6 enkel en 3 dubbelswedstryde gespeel. Fredrich het al sy wedstryde gewen en was deel van die Suid-distrikspan wat die dag oortuigend gewen het. Baie geluk,ons is sommer baie trots op...

Lees Verder

Nuusbrief van 2 November 2018

Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers,Datums Saterdag, 3 November 2018    Tweekamp Liga 3  STELLENBOSCHMaandag, 5 November 2018    Razelle Hanekom (sportkoordineerder) verjaar Maandag, 5 November 2018    Michelle Kellerman (Juffrou) verjaar Dinsdag, 6 November 2018    Krieket: 0/9 teen St.Paul, WEG Dinsdag, 6 November 2018    Tennis: Vriendskaplike wedstryd, TUIS Woensdag, 7 November 2018    Tennis: Ligawedstryde WEG en TUIS Woensdag, 7 November 2018    Nuwe Gr.1’s besoek onsWoensdag, 7 November 2018    BR Vergadering om 17:00 Woensdag, 7 November 2018    Begrotingsverg. om 19:00Vrydag, 9 November 2018    Huppelland Gr.R-konsert Vrydag, 9 November 2018    Gr.4-7:Swemgala Dinsdag, 13 November 2018    Krieket: 0/9 teen H.Weizmann, WEG Dinsdag, 13 November 2018    Gr.4 2019 OuervergaderingWoensdag, 14 November 2018  Alle buitemuurs eindigDonderdag, 15 November 2018  Gr.7/2019 OuervergaderingDonderdag, 15 November 2018   Tennis: Vriendskaplike wedstryd TUISVrydag, 16 November 2018  Gr.7 Eksamen beginVrydag, 16 November 2018   Gr.1-3 SwemgalaSaterdag, 17 November 2018    Dapper StappersSondag, 18 November 2018    Tamboerskloof KerssangdiensDinsdag, 20 November 2018    Geen saalDinsdag, 20 November 2018    Gr.4-6 Eksamen beginDinsdag, 20 November 2018    Raché de Goede (Juffrou) verjaarDinsdag, 27 November 2018    Geen saalWoensdag, 28 November 2018    Liewe Aarde sivviesDonderdag, 29 November 2018    Eksamen eindigVrydag, 30 November 2018    Huppelland BraaiVrydag, 30 November 2018    SivviesVrydag, 30 November 2018    Nadia Stahmer (Juffrou) verjaar>> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOORBegrotingsvergadering: Woens. 7 NovemberOns herinner alle ouers aan die begrotingsvergadering wat eerskomende Woensdagaand om 19:00 in die skool se biblioteek sal plaasvind.Somerdrag:Vanaf Maandag 5 November,...

Lees Verder

Woord van die week nr. 74

bakvissie Wenner: Marianne Nel (Gr. 6dJ) Definisie 1: ‘n opgeskote meisie tussen 14 en 17 jaar Sin 1: Toe die fliek Liefling uikom, was al die bakvissies verlief op Bobby van Jaarsveld . Definisie 2: ‘n Vissie wat geskik is vir bak. Sin 2: My ma smeer die bakvissie met botter en suurlemoensap en bak dit in die oond vir 30...

Lees Verder

Liewe Aarde nuus

Lea en Simon van Dyk is Jannies van die week – baie dankie dat julle so getrou herwin. Geniet die R100 Col’Cacchios geskenkbewys. Het julle geweet dat organiese afval (kos en tuinvullis) wat in gewone vullissakke gegooi word en stortingsterrein toe gaan, baie skadelike metaan gasse veroorsaak. Die Wes-Kaapse regering beplan ‘n verbod op die storting van enige organiese vullis by gewone stortingsterreine teen 2027. Liewe Aarde moedig julle aan om tuis ‘n komposhoop te skep. Besoek die volgende webblaaie vir meer inligting: https://www.bokashishop.co.za/ en...

Lees Verder

Nuusbrief van 26 Oktober 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Saterdag, 27 Oktober 2018 Groote Kerk kermis Maandag, 29 Oktober 2018 Gr.7VR: Gesk.uitstappie Maandag, 29 Oktober 2018 Tennis ligawedstryd TABLEVIEW Dinsdag, 30 Oktober 2018 Madeleen verjaar Dinsdag, 30 Oktober 2018 Krieket: O/9 wedstryde, GROENPUNT Woensdag, 31 Oktober 2018 Liewe Aarde sivvies Woensdag, 31 Oktober 2018 Krieket: 0/11 vs. Kronendal, TUIS Woensdag, 31 Oktober 2018 Tennisliga TUIS en WEG Donderdag, 1 November 2018 Krieket: 0/13 teen Kampsbaai TUIS Saterdag, 3 November 2018 Tweekamp Liga 3 STELLENBOSCH Maandag, 5 November 2018 Razelle Hanekom (sportkoordineerder) verjaar Maandag, 5 November 2018 Michelle Kellerman (Juffrou) verjaar Dinsdag, 6 November 2018 Krieket:0/9 St.Paul, WEG Woensdag, 7 November 2018 Tennis: Ligawedstryde WEG en TUIS Woensdag, 7 November 2018 Nuwe Gr.1’s besoek ons Woensdag, 7 November 2018 Krieket: 0/11 Woensdag, 7 November 2018 Krieket: O/11 Woensdag, 7 November 2018 BR Vergadering om 17:00 Woensdag, 7 November 2018 Begrotingsverg. om 19:00 Donderdag, 8 November 2018 Krieket: O/13 Vrydag, 9 November 2018 Huppelland Gr.R-konsert Vrydag, 9 November 2018 Gr.4-7: Swemgala (08:00 – 13:00) Dinsdag, 13 November 2018 Krieketwedstryd: 0/9 teen H.Weizmann, GROENPUNT Dinsdag, 13 November 2018 Gr.4 2019 Ouervergadering 18:00 SKOOLSAAL Woensdag, 14 November 2018 Kriekewedstryd: 0/11 Woensdag, 14 November 2018 SOMER-Buitemuurse aktiwiteite eindig Donderdag, 15 November 2018 Gr.7 2019 Ouervergadering 18:00 SKOOLSAAL Vrydag, 16 November 2018 Gr. 7 Eksamen begin Vrydag, 16 November 2018 Gr.1-3: Swemgala (08:00 – 13:00)...

Lees Verder

Khayelitsha Omgeepakkie

Dit het onder ons aandag gekom dat ‘n aaklige ramp verlede naweek vir Khayelitsha getref het. Ongeveer 1300 mense het hul huise en alles daarin op Saterdag, 20 Oktober, in ‘n verwoestende brand verloor. Ons as Jannies wil graag vir die laaste keer hierdie jaar hande vat om ‘n verskil te maak. Ons versoek dus dat elke klas ‘n Omgeepakkie sal saamstel. Hierdie pakkie sal ten minste een familie uithelp met hul basiese behoeftes. Elke leerder in die klas hoef net een of twee items te bring. Die klasonderwyser sal ‘n item aan die leerder allokeer. Alle items moet asseblief teen 1 November by die skool wees. Kom ons vat hande vir die laaste keer in 2018 en maak ‘n reuse...

Lees Verder

Snoepie 2019

Dear Parents For the past few months, we have been wrestling with various aspects of our business as we progress into 2019 and beyond while functioning on minimal sleep since bringing my first son, Xavier, into the world. No matter which way we looked at things, it became more apparent that sadly, the snoepie at JVR no longer formed a part of our long-term vision. Pure Good has grown substantially since we took over the running of the Tuck Shop, opening at The Foschini Group Head Office in Parow in Nov 2017 and at Workshop 17 in the Watershed at the V&A Waterfront in May this year. With the growth, having to juggle all our sites as well as motherhood, I’ve realised it’s become increasingly challenging to give the Jannies the love and attention it truly deserves. Therefore, it is with a heavy heart that we have decided to not renew the contract into 2019. This was one of the toughest decisions I’ve had to make in my business’s lifespan, as I have loved being a part of such an amazing school, feeding all the wonderful kids and hopefully having made a difference in their lives and the way they approach food as they grow up. I have thoroughly enjoyed working alongside the teachers and parents and hope to maintain this good relationship in the future. We will continue...

Lees Verder

Liewe Aarde nuus

Baie geluk aan Ella en Stephan le Roux wat Jannies van die week is. Dankie dat julle so gereeld herwin! Geniet die Col’Cacchios geskenkbewys. Dankie aan almal wat 2L melkbottels en 5L waterbottels gebring het vir die kunsprojek van Kidz Positive. Sien die foto’s – pragtige protea blomme is uit die plastiekbottels gemaak en kan tans in sommige Woolworths winkelvensters gesien word. Die projek staan bekend as “From Waste to Wow”. Onthou: Daar is ook ‘n houer waar elektroniese afval herwin kan word. Kyk gerus na die video waar ‘n insetsel oor Liewe Aarde op KykNet se nuuskanaal...

Lees Verder

Hoërskool Jan van Riebeeck: Toekennings

Hoërskool Jan van Riebeeck het hulle slimste, veelsydigstes en hardwerkendste leerders tydens die skool se jaarlikse merieteseremonie beloon vir hulle harde werk. Van die spesiale toekennings wat die aand uitgedeel is, gaan aan oud-Laerskool Jan van Riebeeckers en sluit in die Jan van Riebeecker van die Jaar wat deur Theodore Pauw gewen is. Hy stap ook weg met Veelsydigste Presteerder seun gr 12, Erekleure vir leierskap (MR en onderhoofseun) asook verskeie vakpryse en ander akademiese prestasies. Ons hoofdogter, Lila Ferreira en haar tweelingsuster en onderhoofdogter, Nina Ferreira, stap weg met die volgende prestasies. Lila ontvang die trofee vir Veelsydigste Presteerder dogter gr 12, 2de Graadposisie graad 12 en die Jamneck Wisseltrofee en erekleure vir leierskap (MR-voorsitter en hoofdogter). Nina behaal die 1ste klasposisie en daarmee saam die gesogte Dux-toekenning, asook erekleure vir leierskap (MR en onderhoofdogter). Nog ‘n oudleerder om mee te spog is Emil van der Walt, ons Nuusmaker van die Jaar en Hoofseun van 2019. Links: Braam en Daniël Regs: Lila en Nina Links: Emil van der Walt Regs: Theodore...

Lees Verder

Die belangrikheid van Skaak

Dear Parents, My name is Reuben Salimu, International Chess Coach and the schools chess instructor. The importance of chess to kids has not been fully appreciated, but I like it because chess is more than a board game. It teaches us to think analytically and to be more successful in life, no matter what our profession. Learning Chess will give your child skills that they can take with them throughout life: • Strategy • Tactics • Creativity • Perseverance • Calculated risk-taking We have chess at the school and its amazing when you get to experience what these kids are capable of and what they do with that limited exposure. The inert ability and talent plus skills they can get from this sport has not been exploited at all. To succeed at chess one needs to be able to: 1.Look 2.Learn 3.Practice The above applies in any area of competence. We have only 30 minutes a week with each group and this is by far not enough to do 1,2 and 3. Moreover, during that time we want to teach them and they want to play and it becomes a conflict. Our solution was to create an online platform which would enable kids to look, learn and practice easily in the comfort of their home. Its also available on android and IOS. With our platform the kids can •...

Lees Verder

Nuusbrief van 19 Oktober 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Donderdag, 18 Oktober 2018 Kooroptrede met Laurika Rauch Donderdag, 18 Oktober 2018 GEEN Sportoefening nie Vrydag, 19 Oktober 2018 Ouer & Kindkamp CONRADIEVELD Vrydag, 19 Oktober 2018 Always: Gr.6-dogters Saterdag, 20 Oktober 2018 WOW Spelfees: Nasionaal Maandag, 22 Oktober 2018 Gr.7H: Gesk.uitstappie Dinsdag, 23 Oktober 2018 Krieketwedstryd: O/9 wedstryd, GROENPUNT Woensdag, 24 Oktober 2018 Tennis: Ligawedstryde Gemeng A,B,C- & seunsspan, WEG Woensdag, 24 Oktober 2018 Krieketwedstryd: O/11 teen Kampsbaai,TUIS Donderdag, 25 Oktober 2018 Skool sluit vroeër Donderdag, 25 Oktober 2018 GEEN sportoefening behalwe krieketwedstryd Donderdag, 25 Oktober 2018 Krieketwedstryd: O/13 teen Hout Bay Inter. TUIS Vrydag, 26 Oktober 2018 Sivvies Saterdag, 27 Oktober 2018 Groote Kerk kermis Maandag, 29 Oktober 2018 Gr.7VR: Gesk.uitstappie Dinsdag, 30 Oktober 2018 Krieketwedstryd: O/9 wedstryde, GROENPUNT Woensdag, 31 Oktober 2018 Liewe Aarde sivvies Woensdag, 31 Oktober 2018 Krieketwedstryd: 0/11 vs. Kronendal, TUIS Woensdag, 31 Oktober 2018 Tennis: Ligawedstryde WEG en TUIS Donderdag, 1 November 2018 Krieketwedstryd: 0/13 teen Kampsbaai TUIS Saterdag, 3 November 2018 Tweekamp Liga 3 STELLENBOSCH Maandag, 5 November 2018 Razelle Hanekom (sportkoördineerder) verjaar Maandag, 5 November 2018 Michelle Kellerman (Juffrou) verjaar Dinsdag, 6 November 2018 Krieketwedstryd: 0/9 St.Paul, GROENPUNT Woensdag, 7 November 2018 Tennis: Ligawedstryde WEG en TUIS Woensdag, 7 November 2018 Krieketwedstryd: 0/11 Woensdag, 7 November 2018 BR Vergadering om 17:00 Woensdag, 7 November 2018 Begrotingsverg. om 19:00 Donderdag, 8 November...

Lees Verder

Kooroptrede saam met Laurika Rauch

Die senior- en juniorkoor het gisteraand, 18 Oktober, aan ‘n kooroptrede saam met Laurika Rauch by Hoërskool Parow deelgeneem. Dit was ‘n lekker optrede en opwindend vir die leerders. Baie dankie aan almal wat gehelp het en die koor ondersteun...

Lees Verder

Liewe Aarde Nuus

Baie geluk aan Anna en Emma van Biljon wat Jannies van die week is – dankie dat julle gereeld herwin! Geniet die Col’Cacchios geskenkbewys. Verminder jou aankope van enkelgebruik-plastiek. Besoek die volgende webblaaie: Two Oceans Aquarium, Plastic Detox, en daag jouself uit om plastiek wat slegs eenkeer gebruik word in jou lewe te probeer...

Lees Verder

Bekers terug

Dit is weer tyd om die vere te begin reg skud vir ons jaarlikse prysuitdeling. Alle bekers wat tydens die prysuideling en atletiekbyeenkoms in 2017 ontvang is, moet op Woensdag, 7 NOVEMBER terug wees in die biblioteek. Bekers moet reeds gegraveer wees. Gebruik gerus Premier Shoes in Kloofstraat (tel.021 424 4904) hiervoor. Bekers moet soos volg gegraveer word: Prysuitdelingbekers (alle bekers & trofeë ontvang tydens die Prysuitdelingsgeleentheid): 2017 : Sannie Smit (2017: noemnaam & van van leerder/s) Atletiekbekers: 2018 (l.w. NIE 2017 NIE) : Sannie Smit (2018: noemnaam & van van leerder/s) ‘n Beker wat deur leerders gedeel word, moet alle leerders se name bevat. Vir navrae, kontak...

Lees Verder