bakvissie
Wenner: Marianne Nel (Gr. 6dJ)

Definisie 1: ‘n opgeskote meisie tussen 14 en 17 jaar
Sin 1: Toe die fliek Liefling uikom, was al die bakvissies verlief op Bobby van Jaarsveld .

Definisie 2: ‘n Vissie wat geskik is vir bak.
Sin 2: My ma smeer die bakvissie met botter en suurlemoensap en bak dit in die oond vir 30 minute.