Skrywer: Suzaan Burger

Nuusbrief van 1 Maart 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 1 Maart 2019 Tennis: Table View Dubbelstoernooi, WEG Vrydag, 1 Maart 2019 Gr.4-7 Swemgala Vrydag, 1 Maart 2019 Skaak: Inter-distrik proewe (Hoërskool Brackenfell High School, Rogland St, Brackenfell) Saterdag, 2 Maart 2019 Atletiek: Wes-Kaap byeenkoms, WEG (Dal Josafat Athletics Stadium, Groenheuwel, Paarl) Sondag, 3 Maart 2019 Eliam Kaunda (Terrein) verjaar Maandag, 4 Maart 2019 Beheerraadsvergadering Maandag, 4 Maart 2019 Fanie Viljoen skrywersbesoek Gr.7’s 11:30 Maandag, 4 Maart 2019 Interne redenaarskompetisie Gr.3 Dinsdag, 5 Maart 2019 Interne Redenaarskompetisie Gr.4-5 Woensdag, 6 Maart 2019 Fotodag: Klas en Individueel Woensdag, 6 Maart 2019 Interne redenaarskompetisie Gr.6-7 Vrydag, 8 Maart 2019 Somersokkie Gr.5 – 7 Vrydag, 8 Maart 2019 NG Groote Kerk Kamp Gr.3 – 7 Vrydag, 8 Maart 2019 Gr.1 Uitstappie 08:00 – 11:00 Vrydag, 8 Maart 2019 Atletiek: SA kampioenskappe, WEG Saterdag, 9 Maart 2019 Marike Badenhorst (Sielkundige) verjaar Maandag, 11 Maart 2019 Gr.6 Lead4Life Conradieveld Maandag, 11 Maart 2019 Gr.7 Ek, Ons, Wêreld Dinsdag, 12 Maart 2019 Gr.6 Ek, Ons, Wêreld Dinsdag, 12 Maart 2019 Musiekkonsert Gr.1-3 08:15 Donderdag, 14 Maart 2019 Gratis sivvies Donderdag, 14 Maart 2019 Markdag vanaf 11:45 – 12:30 Donderdag, 14 Maart 2019 Skool sluit 12:45 Gr.1 – 3, 13:00 Gr.4 – 7 Vrydag, 15 Maart 2019 Skool sluit Vrydag, 15 Maart 2019 Gratis sivvies >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR...

Lees Verder

Verlore goedere

Het jou 7-8 jarige ‘n swart K-Way donsbaadjie met ‘n blou ritssluiter? Hoe seker is jy dit is in die kas by die huis? Of het pa dalk ‘n blou Woolies trui of grys First Ascent moulose baadjie by ‘n skoolfunksie vergeet? Hierdie is die tipe items wat al vier weke lank op die verlore goedere sigblad is en nog nie opgeëis is nie. Benewens hope sivvies is daar ook reeds 29 waterbottels, 28 kosblikke, 15 swemhanddoeke en 61 ongemerkte skoolklere items en dit groei weekliks. Items wat vir die eerste maal op 4 Februarie verskyn het, verskyn slegs tot Vrydag, 8 Maart, op die sigblad. Alles wat dan steeds nie opgeëis is nie, sal aan die tweedehandse klerebank of liefdadigheid geskenk word. Kliek asseblief op die SKAKEL of op die Verlore Goedere skakel op die skool se tuisblad en dui asseblief aan wat aan jou kind behoort. Die flukse graad sesse sal Woensdae en Donderdae oggende geïdentifiseerde items aan die leerders terugbesorg. Vir enige navrae stuur gerus ‘n e-pos aan...

Lees Verder

Fotodag Woensdag, 6 Maart

Neem asseblief kennis van die volgende foto’s wat op 6 Maart geneem sal word: 1) Alle individuele foto’s 2) klasfoto’s 3) Familie foto’s 4) Seniorkoor foto 5) Juniorkoor foto 6) Suidoosterredaksie 7) Leerderraad 8) Graad 7 foto 9) Skolierpatrollie Algemene reëlings vir die dag: Maak asseblief seker u dogter/seun lyk netjies. Indien ‘n leerders afwesig is, mis hy/sy dit ongelukkig. ALLE leerders kom met somer skoolklere skool toe, geen sportklere (pak dit in). Indien u seun/dogter ‘n foto moet neem met ‘n familielid, stel die juffrou en u kind ook in kennis. Geen leerders gaan gesoek word nie, ons is gedruk vir...

Lees Verder

Liewe Aarde

Baie geluk aan Dietz en Heinke Punt wat laas week Jannies van die week was. Baie geluk ook aan Zerchelle Faes wat hierdie week ons Jannie van die week is. Al hierdie leerders is nuut by Jan van Riebeeck. Ons is baie bly dat julle so fluks by die Liewe Aarde depot herwin – hou so aan! Geniet die R100 Col’Cacchios geskenkbewys. Let asb daarop dat slegs ware geriffelde karton in die karton sakke gegooi moet word (kyk na die prentjie). Alle ander karton (wat gewoonlik gladder en dunner is) moet in die liggroen papier igloos gegooi...

Lees Verder

Opsoek na nuwe JvR Nasorghoof

Ons skool benodig ‘n nasorghoof. Veronica,huidige nasorghoof, se gesondheid is nie op die oomblik baie goed nie en sy ondergaan tans heelwat mediese toetse.Ons is onseker of sy gaan terugkom.As gevolg van die onsekerheid en die toenemende getalle by ons nasorg,het ons besluit om die pos te adverteer.Dit beteken dus nie dat Veronica nie deel van die nasorgspan sal wees nie. Tye: Maandag tot Vrydag vanaf 12:30 tot 17:30. Aanvangsdatum: 1 April 2019 Indien u belangstel om aansoek te doen, stuur asb. u CV aan jhoosthuizen@gmail.com....

Lees Verder

OOV-kunskompetisie: Plakkate vir Kaperjolle-dag

Help ons om die dag te bemark! Almal mag deelneem (Gr.1 – Gr.7) Deelname is vrywillig Plakkate moet teen Donderdag, 7 Maart by die kunsklas ingehandig word Beoordeling vind Vrydagoggend, 8 Maart, plaas TEMA: “My wêreld” (Kinders kan ‘n kombinasie van dinge uit hul werklike en/of verbeeldingswêreld uitbeeld.) Enige medium A3 grootte (Indien beplanning reeds gedoen is en dit is moeilik vir ‘n kind om ‘n A3-papier in die hande te kry, mag hulle een by die kunsklas kom haal.) Die volgende woorde MOET op die plakkaat verskyn: KAPERJOLLE (let op die een P!) Datum: 13 April 2019 Tyd: 14:00 – 22:00 Plek:...

Lees Verder

OOV-kunskompetisie: Plakkate vir Kaperjolle-dag

Help ons om die dag te bemark! Almal mag deelneem (Gr.1 – Gr.7) Deelname is vrywillig Plakkate moet teen Donderdag, 7 Maart by die kunsklas ingehandig word Beoordeling vind Vrydagoggend, 8 Maart, plaas TEMA: “My wêreld” (Kinders kan ‘n kombinasie van dinge uit hul werklike en/of verbeeldingswêreld uitbeeld.) Enige medium A3 grootte (Indien beplanning reeds gedoen is en dit is moeilik vir n kind om n A3 papier in die hande te kry, mag hulle een by die kunsklas kom haal.) Die volgende woorde MOET op die plakkaat verskyn : KAPERJOLLE (let op die een P!) Datum: 13 April 2019 Tyd: 14:00 – 22:00 Plek:...

Lees Verder

Nuusbrief van 22 Februarie 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 22 Februarie 2019 Gr.1-3 Swemgala Vrydag, 22 Februarie 2019 Swemgala: Kampsbaai, WEG Saterdag, 23 Februarie 2019 Dapper Stappers: Beaverlac Saterdag, 23 Februarie 2019 KRIEKET: Mini krieket O/9 A & B WEG (Fanie Theron Primary School, Krige St & Bosman St, Kraaifontein, Cape Town, 7570, South Africa) Saterdag, 23 Februarie 2019 Atletiek: WP Atletiekbyeenkoms Saterdag, 23 Februarie 2019 Skaak: Welgemoed Toernooi, WEG Dinsdag, 26 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/9 vs. Reddam House ASB Woensdag, 27 Februarie 2019 Adri Marais (sekretaresse) verjaar Woensdag, 27 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/11 vs. Camps Bay, TUIS (Jan Van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Woensdag, 27 Februarie 2019 Tweekamp Kampioenskappe Woensdag, 27 Februarie 2019 Liewe Aarde: Herwinning sivvies Woensdag, 27 Februarie 2019 Tennis: Ligawedstryde Donderdag, 28 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 VS. Camps Bay, TUIS (Jan Van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Vrydag, 1 Maart 2019 Gr.4-7 Swemgala Vrydag, 1 Maart 2019 Tennis: Table View Dubbelstoernooi, WEG Vrydag, 1 Maart 2019 Skaak: Inter-distrik proewe (Hoërskool Brackenfell High School, Rogland St, Brackenfell) Saterdag, 2 Maart 2019 Atletiek: Wes-Kaap byeenkoms, WEG (Dal Josafat Athletics Stadium, Groenheuwel, Paarl) Sondag, 3 Maart 2019 Eliam Kaunda (Terrein) verjaar Maandag, 4 Maart 2019 Beheerraadsvergadering Maandag, 4 Maart 2019 Interne redenaarskompetisie Gr.3 Dinsdag, 5 Maart 2019 Interne Redenaarskompetisie Gr.4-5 Woensdag, 6 Maart 2019 Fotodag: Klas en Individueel Woensdag, 6 Maart 2019...

Lees Verder

The Green Team

Ons gaan vandag (Donderdag) weer ons moue oprol en De Waal Park rommel-vry maak! Wil jy kom help? Ontmoet ons 15:45 voor Nasorg – ons spring 16:00 aan die werk by die Park. Saam kan ons ‘n verskil maak!

Lees Verder

Trotse Jannie

Naam en van: Monya du Bruyn Graad: 7H Waar bly jy?: Ek bly in Blouberg en ry met die bus skool toe. Gunsteling vak: EBW is my gunsteling vak omdat dit interessant is om te leer hoe om met geld te werk. Ek is ‘n trotse Jannie, want ons gee almal om vir...

Lees Verder

Kaperjolle

Ons skop die tweede kwartaal af met ‘n groot kuier, heerlike eetgoed en speletjies. Dit gaan plaasvind op Saterdag, 13 April 2019 vanaf 14:00 – 22:00 op die Conradieveld. Ons sien baie uit na ‘n heerlike dag vol pret saam met die hele familie! Onderwysers, ouers, vriende en kinders is almal baie welkom! Daar gaan heerlike vermaak wees vir alle ouderdom kinders. Hou die nuusbrief dop vir verdere inligting oor die koskompetisie en...

Lees Verder

Vakansiesorg Maart 2019

Ons hou in Maart weer vakansie. Vir ouers wat belang sou stel in vakansiesorg, vul asb. die vorm en vrywaring in en bring dit terug Nasorg toe of e-pos dit aan lorrvanvuuren@gmail.com. Sien die brief vir meer inligting (let wel dat Vakansiesorg se bankbesonderhede verander het): Vakansiesorg Maart...

Lees Verder

Somersokkie 2019

Die jaarlikse somersokkie is om die draai en Laerskool Jan van Riebeeck besoek die Wilde Weste! Datum: 8 Maart 2019 18:00 – 21:30. Slegs vir graad 5-7. Kaartjies kos R70 per leerder en is beskikbaar op die Karri app (julle kan ook EFT of kontant betaal). Juffrou Wright se klas gaan as kaartjieskantoor dien en leerders kan gedurende pouses en registerklas hul kaartjies koop of kom afhaal (met bewys van betaling). Daar sal ‘n snoepie beskikbaar wees op die aand van die sokkie, maar ouers kan ook vooraf etes bestel op die Karri app. Trek jul stewels aan en dan sien ons julle daar vir ‘n heerlike Wilde Weste...

Lees Verder

Nuusbrief van 15 Februarie 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 15 Februarie 2019 Atletiek: Distrik Suid Byeenkoms (Blue Downs Athletics stadium) Saterdag, 16 Februarie 2019 Tweekamp Liga 7 Dinsdag, 19 Februarie 2019 Krieketwedstryd: O/9 vs. Herzlia Weizmann Woensdag, 20 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/11 Donderdag, 21 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 Donderdag, 21 Februarie 2019 Toets: Gr.4-6 Geskiedenis Donderdag, 21 Februarie 2019 Konsertdekor vergadering (18:00 in die saal) Vrydag, 22 Februarie 2019 Toets: Gr.7 EBW Vrydag, 22 Februarie 2019 Gr.1-3 Swemgala Vrydag, 22 Februarie 2019 Gr.4 Studiemetodes Vrydag, 22 Februarie 2019 Gr.4 – 6 Geskiedenis assessering Vrydag, 22 Februarie 2019 Swemgala: Kampsbaai, WEG Vrydag, 22 Februarie 2019 Sivvies Saterdag, 23 Februarie 2019 Dapper Stappers: Beaverlac Saterdag, 23 Februarie 2019 Atletiek: WP Atletiekbyeenkoms Saterdag, 23 Februarie 2019 KRIEKET: Mini krieket O/9 A & B WEG (Fanie Theron Primary School, Krige St & Bosman St, Kraaifontein) Saterdag, 23 Februarie 2019 Skaak: Welgemoed Toernooi, WEG Woensdag, 27 Februarie 2019 Liewe Aarde: Herwinning sivvies Woensdag, 27 Februarie 2019 Adri Marais (sekretaresse) verjaar Woensdag, 27 Februarie 2019 Tweekamp Kampioenskappe Woensdag, 27 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/11 vs. Camps Bay, TUIS (Jan Van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Donderdag, 28 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 VS. Camps Bay, TUIS (Jan Van Riebeeck Sportveld, 0A Quarry Hill Rd, Tamboerskloof) Vrydag, 1 Maart 2019 Gr.4-7 Swemgala Vrydag, 1 Maart 2019 Tennis: Table View Dubbelstoernooi, WEG Vrydag, 1 Maart 2019...

Lees Verder

MyJvR: Nuwe Admin Stelsel

Baie dankie aan die 74% van die ouers wat reeds hul data op MyJvR opdateer het. Dit is uiters belangrik dat die ander 26% van die ouers, wat nog nie hul data opdateer het nie, dit so gou as moontlik doen. MyJvR word direk aan die skool se nuwe Admin stelsel gekoppel, so die kontakbesonderhede vir ouers wat hierop is, is die enigste manier hoe die skool u kan kontak i.v.m. skoolverwante aangeleenthede. Ouers wat nog nie hul data opdateer het nie, sal vandag weer ‘n e-pos ontvang met die skakel, u nuwe gebruikersnaam en wagwoord. Die onderwerp van die e-pos is ‘myJVR Besonderhede’. Indien u nie vandag so ‘n e-pos ontvang nie, moet u asb. in u SpamBox kyk. Indien daar nie ‘n e-pos in u SpamBox lê nie, het die skool nie u korrekte e-posadres nie. U moet dan asb. dringend vir Jodene ‘n e-pos stuur by admin@jvrprim.co.za om ‘n regstelling te...

Lees Verder

Liewe Aarde

Liewe Aarde wil spesiale melding maak van Isabella Pretorius en haar ‘Green team’ wat Donderdae middae De Waal park se rommel optel. Isabella is ‘n Graad 5 leerder in ons skool en reël alles self. Sy het ‘n spannetjie bymekaar gemaak wat haar help en kom self rekenaarlokaal toe om advertensies vir “The Green team” te skep en boodskappe uit te stuur. Liewe Aarde gee hierdie week vir haar ‘n lap inkopiesak om baie geluk te sê met die oulike inisiatief. Die span kom weer op 21 Februarie om 16:30 in De Waal park bymekaar. Ons hoop meer Jannies sal op Donderdae kom help of dalk met soortgelyke planne...

Lees Verder

Verlore Goedere skakel

Die nuwe verlore goedere stelsel is goed op dreef en ‘n hele paar items het die pad terug na hul eienaars gevind. Daar is egter nog baie onopgeëisde items, so gaan loer asseblief op die SKAKEL of daar iets is wat bekend lyk. Die skakel is ook op die tuisblad van die skool se webtuiste beskikbaar. Daar is hope kosblikke, waterbottels, sivvies en swemhanddoeke wat op hierdie lys verskyn! En skoolklere…. Ai, ons Jannies sukkel maar om hulle goed op te pas. Die verlore goedere-prosedure werk as volg: Gemerkte items word deur graad sesse op Woensdae en Donderdae oggende aan hul eienaars terugbesorg. Alle ongemerkte items word genommer, gelys en nie-skoolklere items word afgeneem en op ‘n Google Sheet opdateer. Items wat op hierdie lys opgeëis word, word gemerk en aan die leerders terugbesorg Woensdae en Donderdae oggende. Items wat na vier weke steeds op die lys verskyn, word heraangewend en kan ongelukkig nie meer opgeëis word nie. Alles in die regterkantse verloregoedere- kas is op die Google Sheet te sien. Moet asseblief onder geen omstandighede in die kas krap nie. As daar iets in die kas is wat jy dringend in die hande moet kry, stuur gerus ‘n e-pos na verloregoedere@jvrprim.co.za en ons maak ‘n plan om dit aan die leerder te...

Lees Verder

Kuberboelie

Ouers moet aanvaar dat selfone en ander sosiale netwerke permanent deel is van hul kinders se lewe. Dalk is jou kind en tegnologie reeds onafskeidbaar. Ongelukkig stel dit jou kind bloot aan kuberboelie (“cyberbullying”). Kuberboelie is om deur die kuberruimte herhalend en opsetlik leed aan ‘n ander te doen. In die kuberruimte kan die jong adolessent as’t ware in enige iemand verander. Nie-verbaal kan daar nou ontoepaslike opmerkings gemaak word wat andersins nooit gesê sou word nie. Daar is ook geen direkte straf of gevolge nie. Wat ‘n mens baie duidelik aan jou kind moet kommunikeer, is dat hierdie tipe kommunikasie byna onmoontlik is om “uit te vee” as dit reeds gestuur is. Enige persoon kan dit nou aflaai en stoor. ‘n Handige toepassing (“app”) om te gebruik, is Google se “ Family Link”. Dit help ouers om sekere digitale reëls vir kinders onder die ouderdom van 13 neer te lê. Daardeur kan jy jou kind lei om verantwoordelik die kuberruimte te verken. Marike Badenhorst Opvoedkundige...

Lees Verder

Nuusbrief van 8 Februarie 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 8 Februarie 2019 Klasbraai Vrydag, 8 Februarie 2019 Krieket: Hugo Rust Mini-Toernooi, WEG Maandag, 11 Februarie 2019 Sosiale komitee: Valentynsdag verkope Dinsdag, 12 Februarie 2019 Thembela Swartbooi (Terrein) verjaar Dinsdag, 12 Februarie 2019 Gr.4-6 Aardrykskunde assessering Woensdag, 13 Februarie 2019 Gr.5-kamp Woensdag, 13 Februarie 2019 Stef Bos se Valentynskonsert Donderdag, 14 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 BYE Donderdag, 14 Februarie 2019 Toets: Gr.4-6 Aardrykskunde assessering Donderdag, 14 Februarie 2019 Gr.5-kamp Donderdag, 14 Februarie 2019 Toets: Gr.7 Tegnologie Vrydag, 15 Februarie 2019 Gr.5’s keer terug van kamp (ongeveer 13:30) Vrydag, 15 Februarie 2019 Atletiek: Distrik Suid Byeenkoms (Blue Downs Athletics stadium) Saterdag, 16 Februarie 2019 Tweekamp Liga 7 Dinsdag, 19 Februarie 2019 Krieketwedstryd: O/9 vs. Herzlia Weizmann Woensdag, 20 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/11 Donderdag, 21 Februarie 2019 Krieketwedstryde: O/13 Donderdag, 21 Februarie 2019 Gr.4-6 Geskiedenis assessering Vrydag, 22 Februarie 2019 Toets: Gr.7 EBW Vrydag, 22 Februarie 2019 Gr.4 – 6 Geskiedenis assessering Vrydag, 22 Februarie 2019 Gr.4 Studiemetodes Vrydag, 22 Februarie 2019 Gr.1-3 Swemgala Vrydag, 22 Februarie 2019 Swemgala: Kampsbaai, WEG Vrydag, 22 Februarie 2019 Sivvies Saterdag, 23 Februarie 2019 KRIEKET: Mini krieket O/9 A & B WEG (Fanie Theron Primary School, Krige St & Bosman St, Kraaifontein) Saterdag, 23 Februarie 2019 Dapper Stappers: Beaverlac Saterdag, 23 Februarie 2019 Atletiek: WP Atletiekbyeenkoms Saterdag, 23 Februarie 2019 Skaak: Welgemoed Toernooi, WEG >>...

Lees Verder