Ons skool benodig ‘n nasorghoof.

Veronica,huidige nasorghoof, se gesondheid is nie op die oomblik baie goed nie en sy ondergaan tans heelwat mediese toetse.Ons is onseker of sy gaan terugkom.As gevolg van die onsekerheid en die toenemende getalle by ons nasorg,het ons besluit om die pos te adverteer.Dit beteken dus nie dat Veronica nie deel van die nasorgspan sal wees nie.

Tye: Maandag tot Vrydag vanaf 12:30 tot 17:30.
Aanvangsdatum: 1 April 2019

Indien u belangstel om aansoek te doen, stuur asb. u CV aan jhoosthuizen@gmail.com.