Ons hou in Maart weer vakansie. Vir ouers wat belang sou stel in vakansiesorg, vul asb. die vorm en vrywaring in en bring dit terug Nasorg toe of e-pos dit aan lorrvanvuuren@gmail.com. Sien die brief vir meer inligting (let wel dat Vakansiesorg se bankbesonderhede verander het):

Vakansiesorg Maart 2019