Ons gaan vandag (Donderdag) weer ons moue oprol en De Waal Park rommel-vry maak! Wil jy kom help? Ontmoet ons 15:45 voor Nasorg – ons spring 16:00 aan die werk by die Park.
Saam kan ons ‘n verskil maak!