Skrywer: Suzaan Burger

Trotse Jannie

Naam en van: Hendri Smit Graad: 2J Waar woon jy?: Ek woon naby die skool saam met my mamma, pappa en my sussie, wat in Huppelland is. Gunsteling vak: Ek hou van LO, want ek geniet balspele. Krieket is my gunsteling sport. Ek is baie bly dat krieketseisoen weer hier is! Ek is ‘n trotse Jannie, want ek maak maklik maats en ek is...

Lees Verder

Nuusbrief van 6 September 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 6 September 2019 Loslitdag (Tema: “Time to Shine”) Vrydag, 6 September 2019 Tennis: O/11 Paarl Boys Toernooi, WEG Saterdag, 7 September 2019 Wow Spelkompetisie – Provinsiale kompetisie Saterdag, 7 September 2019 Tennis: O/11 Paarl Boys Toernooi, WEG Sondag, 8 September 2019 Dolinda Mfulo (Nasorg) verjaar Maandag, 9 September 2019 Konsert 18:00 Maandag, 9 September 2019 Skool sluit om 13:00 (Gr.1-3) en 13:15 (Gr.4-7) tot Vrydag Dinsdag, 10 September 2019 Konsert 19:00 (tot Vrydag) Donderdag, 12 September 2019 Trix van der Vyver (Juffrou) verjaar Saterdag, 14 September 2019 Tweekamp: Liga 1 (WEG) (Stellenberg H/S) Donderdag, 19 September 2019 Marli Klynsmith (Juffrou) verjaar Donderdag, 19 September 2019 Gratis Sivvies Donderdag, 19 September 2019 Markdag vanaf 11:45 – 12:30 Donderdag, 19 September 2019 Skool sluit om 12:45 (Gr.1-3), 13:00 (Gr.4-7) Vrydag, 20 September 2019 Heidre Ehlers (Juffrou) verjaar Vrydag, 20 September 2019 Bokkie-dag Sivvies Vrydag, 20 September 2019 Skool sluit Dinsdag, 24 September 2019 Erfenisdag Vrydag, 27 September 2019 Lucia de Jager (Juffrou) verjaar >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Sekuriteitreëlings tydens konsertweek (9-13 September 2019) 1. Voorste hek (Kloofstraat) – Philip, asook ‘n eksterne veiligheidswag, sal die voorste hek beman wat slegs vir voetgangers beskikbaar sal wees. – Elkeen wat die voetgangershek gebruik, moet bewys van ‘n kaartjie lewer óf in besit van ‘n bandjie wees...

Lees Verder

Die WKOD se jaarlikse viering van die Visuele Kunste

Tema: STORIES Baie geluk aan Milla Joubert (Gr.4) wie se kunswerk “Die storie van Van Hunks” gekies is as een van slegs sestien wenners uit die Metro-Sentraal distrik. Kliek HIER om nog leerders van ons skool se kunswerke te sien. Dit is die derde jaar dat hierdie wonderlike inisiatief plaasvind. Daar word jaarliks op ‘n tema besluit en alle leerders tussen Gr.R en Gr.9 word aangemoedig om kunswerke te maak. Slegs een werk per graad, per skool, mag ingeskryf word in ons distrik. Sestien wen-kunswerke word dan gekies om die distrik te verteenwoordig tydens ‘n provinsiale uitstalling. Die distrik-uitstalling is geopen op 4 September by die Anneks van Iziko Suid-Afrikaanse Nasionale Galery in die Tuine. Dit was ‘n vreugdevolle geleentheid met sprekers, aanbieders en organiseerders wat duidelik ons kinders se beste belange koester. Die ander leerders wat ons skool verteenwoordig is: Gr.1: Olivia Alston “Waarom volstruis se nek so lank is” Gr.2: Daniella Boshoff “Hasie en die teerpop” Gr.3: Neil Heyns “Duimpie en die krimispoeding” Gr.5: Katie Heyns “Die Vlieënde Hollander” Gr.6: Kianna-Gro Liversage “Die storie van Wolraad Woltemade” Die uitstalling is oop vir die publiek van Maandag tot Vrydag, 09:00 tot 16:00 en eindig 30 September. Toegang is gratis. Gaan kyk gerus! Die provinsiale uitstalling vind vanaf vroeg Oktober by die Zeitz Mocaa in die Waterfront plaas. Verdere inligting sal...

Lees Verder

Belangrike konsertreëlings

Skooltye: Tydens die week van die skoolkonsert sal die skool smiddae vroeër verdaag. Gr.1 – 3 om 13:00 Gr.4 – 7 om 13:15 Bus vertrek om 13:20. Konserttye: Leerders moet asb. betyds opdaag voor die konsert en by hul registerklasse aanmeld. Hulle sal dan gegrimeer word en tyd hê om aan te trek. Hier volg die tye: Maandag Gr.1 – 3: 16:45 vir 17:00 Gr.4 – 7: 17:00 vir 17:15 Die konsert begin stiptelik om 18:00 Dinsdag – Vrydag Gr.1 – 3: 17:45 vir 18:00 Gr.4 – 7: 18:00 vir 18:15 Die konsert begin stiptelik om 19:00 Die konsert behoort nie langer as 2 ure te duur nie. Ouers wat nie die konsert bywoon nie, moet asb. seker maak dat hulle reeds vir leerders wag wanneer die konsert klaarmaak. Leerders moet by hulle registerklasse gehaal en uitgeteken word. Almal moet bly tot die einde van die konsert vir die Grand Finale. Buitemuurse aktiwiteite: Leerders moet asb. so ver moontlik smiddae probeer rus aangesien dit ‘n lang en uitputtende week vir hulle raak. Daar sal geen buitemuurse skoolsport aangebied word nie en daar sal nie huiswerk gegee word nie. Ons fokus hierdie week spesifiek op die konsert. Etes: Die bestellings vir etes wat deur die Karri-toepassing uitgegaan het, is vir kinders en volwassenes. Die etes sal teen 17:00 elke middag gereed wees om afgehaal te word. Die kinders se etes...

Lees Verder

Gr.7’s met omgee-harte

Tydens hul entrepreneursdag het Markus Smit, Sofia Goosen en Charise Grobbelaar insiatief geneem om fondse in te samel vir twee organisasies, naamlik CANSA (R1866 ingesamel) en FALLEN ANGELS (R1100 ingesamel). Baie dankie vir amal se ondersteuning en...

Lees Verder

Ellerton entrepreneursdag

Die entrepreneursdag deur Ellerton Primary, wat by Laerskool Jan van Riebeeck gehou word, was weereens ‘n groot sukses. Dit was die derde keer wat hierdie entrepreneursdag by ons skool gehou word. Baie dankie vir almal se...

Lees Verder

Sekuriteitreëlings tydens konsertweek (9-13 September 2019)

1. Voorste hek (Kloofstraat) – Philip, asook ‘n eksterne veiligheidswag, sal die voorste hek beman wat slegs vir voetgangers beskikbaar sal wees. – Elkeen wat die voetgangershek gebruik, moet bewys van ‘n kaartjie lewer óf in besit van ‘n bandjie wees wat aan elke leerder uitgedeel sal word om vir hulle ouers te gee. – Onderwysers wat aan die voorkant van die nasorg (onder die skadunette) parkeer, moet asseblief agter parkeer. – Daar sal kos op hierdie parkeerarea verkoop word. Sodra die konsert begin, word geen kos op hierdie gebied verkoop nie. Die ruimte sal dan stil en skoon wees sodat gemaklike vloei vir die deelnemers verseker word. 2. Agterste hek (Nuwe Kerkstraat) – Daar sal by die agterste parkering vier wagte aan diens wees. – Matthew en ‘n eksterne veiligheidswag sal die agterste hek beman. – Twee wagte sal die aflaai-en-ry-sone beman. Indien enige iemand in hierdie area parkeer, sal daar foto’s geneem word en hulle sal aangepraat word. – Elkeen wat die hek binnekom, moet bewys van ‘n kaartjie lewer of in besit van ‘n bandjie wees wat aan elke leerder uitgedeel sal word om vir hulle ouers te gee. 3. Afhaal van leerders by hul klaskamer – Na afloop van die konsert moet elke ouer of voog self hul kind in die bepaalde klaskamer kom afhaal en uitteken. – Onderwysers sal elke aand ‘n register byderhand...

Lees Verder

Liewe Aarde

Baie geluk aan ons Jannie van die week, Eddie Quixley in Graad 3S. Dankie dat jy so getrou herwin! Geniet die R100 geskenkbewys van Col’Cacchio. Die eerste week in September is boomplantweek in Suid-Afrika. Om bome te plant, is een van die beste dinge wat ons kan doen om die planeet gesond te maak. Plant vandag ‘n boom, of twee, of 350 miljoen, soos wat die mense van Ethopië onlangs gedoen het! Dit is die meeste bome wat nog ooit in ‘n dag geplant is. Die vorige rekord is gehou deur Indië wat 66 miljoen bome in een dag geplant het. As almal bome plant, kan dit help om klimaatsverandering te...

Lees Verder

Woord van die week no.82

Hierdie week het die Woord van die week 2 definisies én 2 wenners. Luister mooi! koester Definisie 1: in jou binneste lewendig hou en laat groei Sin: Ek koester al die herinneringe aan my ouma in my hart. Definisie 2: verwarm Sin: Ek koester my in die winterson wat by my kamervenster inskyn. Wenners: Ella le Roux (Gr.6dJ) & Jana Brink...

Lees Verder

Nuusbrief van 30 Augustus 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 30 Augustus 2019 Skaak: Wes-Kaap Top Skole Saterdag, 31 Augustus 2019 Phillip Chimukuyu (Terrein) verjaar Saterdag, 31 Augustus 2019 Rugby: Sewes Toernooi (Tuis) Saterdag, 31 Augustus 2019 Skaak: Wes-Kaap Top Skole Sondag, 1 September 2019 Skaak: Wes-Kaap Top Skole Maandag, 2 September 2019 Varsity Cup netbal in Stellenbosch O/11-O/13 Maandag, 2 September 2019 Liezel de Jager (Juffrou) verjaar Maandag, 2 September 2019 6 Teams MATIES vs TUT – Varsity Netball 2019, 16:00 (Coetzenburg Indoor Centre) Dinsdag, 3 September 2019 Sanna Molepo (Terrein) verjaar Dinsdag, 3 September 2019 2de Rondte HPV inspuiting Gr.4 dogters Woensdag, 4 September 2019 Patrick Chadzuka (Terrein) verjaar Woensdag, 4 September 2019 Ellerton Markdag Vrydag, 6 September 2019 Loslitdag (Tema: “Time to Shine”) Vrydag, 6 September 2019 Tennis: O/11 Paarl Boys Toernooi, WEG Saterdag, 7 September 2019 Wow Spelkompetisie – Provinsiale kompetisie Saterdag, 7 September 2019 Tennis: O/11 Paarl Boys Toernooi WEG Sondag, 8 September 2019 Dolinda Mfulo (Nasorg) verjaar Maandag, 9 September 2019 Konsert Donderdag, 12 September 2019 Trix van der Vyver (Juffrou) verjaar >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << NUUTSTE NUUS Gr.4 dogters – HPV Inspuitings Op 3 September sal die Gr.4 dogters die tweede rondte HPV inspuitings ontvang. Ellerton Primêr Entrepreneursdag Bekers terug Alle bekers wat by die prysuitdeling, atletiek en swem gegee is, moet nou terugkom skool toe. Bekers moet soos volg...

Lees Verder

Hoërskoolnuus

HS Jan van Riebeeck se nuwe leiers vir 2020 is aangekondig! Martriekraad Voor v.l.n.r.: Gabriella Hamman, Dylan Keyser, Louis Jordaan, Lydia-Mari Erasmus, Jonadrie van Aardt en Jacques van der Westhuizen. Agter: Ilse de Lange, Ethan Stoop, Betsy Wilke, Braam van der Vyver, Liam Peyper, Daniël Wiese en Amieke Schumann. VRL Voor v.l.n.r.: Jacques Willemse, Ethan Stevens, Johann Jordaan en Cameron Carelse. Middel: Cara Beyer, Timoné Joubert, Leander Viljoen en Gregory Barends. Agter: Dylan Keyser, Louis Jordaan en Lydia-Mari Erasmus. Afwesig: Jana-Marie Beukes en Cavan McKeon Koshuis HK Voor v.l.n.r.: Georgia Kuba, Ethan Stoop (onder-primarius); Jonadrie van Aardt (primaria); Jacques van der Westhuizen (primarius); Kayla Otto (onder-primaria) en Anelle Vermeulen. Agter: Marietjie van der Merwe, Armand Visagie, Liam Peyper en Angelo...

Lees Verder

Dapper Stappers

Nadat ons oorspronklike roete in Franschhoek gesluit is a.g.v. rotsstortings, het ons Saterdag die Tweede Waterval roete in die Jonkershoek natuurreservaat gaan stap. Baie dankie aan almal wat saamgestap het! Ons maak weer so in kwartaal...

Lees Verder

Nuusbrief van 23 Augustus 2019

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 23 Augustus 2019 Skaak: Paarl Boys Skaaktoernooi, WEG Vrydag, 23 Augustus 2019 Skaak: O/11 Ligawedstryd vs. Forres (TUIS) Saterdag, 24 Augustus 2019 Ben Reynecke (Musiek) verjaar Saterdag, 24 Augustus 2019 Dapper Stappers Saterdag, 24 Augustus 2019 Gr.7-studiemetodes (Elevate) Saterdag, 24 Augustus 2019 Wow Spelkompetisie – Distrikkompetisie Dinsdag, 27 Augustus 2019 Gr.7 Sosiale media ouer- en kindinligtingsessie 18:30 (Skoolsaal) Dinsdag, 27 Augustus 2019 Hokkie: O/9 Seuns Durbanville Voorbereiding Toernooi (WEG) Woensdag, 28 Augustus 2019 Liewe Aarde: Herwinning sivvies Woensdag, 28 Augustus 2019 Hokkie: O/9 Dogters Durbanville Voorbereiding Toernooi (WEG) Donderdag, 29 Augustus 2019 Entrepreneursdag Vrydag, 30 Augustus 2019 Toets: Gr.7 Tegnologie Vrydag, 30 Augustus 2019 Assessering: Gr.4 – 6 Geskiedenis Vrydag, 30 Augustus 2019 Sivvies Vrydag, 30 Augustus 2019 Skaak: Wes-Kaap Top Skole Saterdag, 31 Augustus 2019 Phillip Chimukuyu (Terrein) verjaar Saterdag, 31 Augustus 2019 Sewes Toernooi Saterdag, 31 Augustus 2019 Skaak: Wes-Kaap Top Skole Sondag, 1 September 2019 Skaak: Wes-Kaap Top Skole Maandag, 2 September 2019 Liezel de Jager (Juffrou) verjaar Maandag, 2 September 2019 Beheerraadvergadering Dinsdag, 3 September 2019 Sanna Molepo (Terrein) verjaar Woensdag, 4 September 2019 Ellerton Markdag Woensdag, 4 September 2019 Patrick Chadzuka (Terrein) verjaar Vrydag, 6 September 2019 Loslitdag (Tema: “Time to Shine”) Vrydag, 6 September 2019 Tennis: O/11 Paarl Boys Toernooi WEG >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Nuus...

Lees Verder

Liewe Aarde

Baie geluk aan ons Jannie van die week, Leah de Kock in Graad 2 VZ. Dankie dat jy so getrou herwin! Geniet die R100 geskenkbewys van Col’Cacchio. Drie stappe vir effektiewe herwinning: WAS, DRUK en KIES WAS: was alle glashouers, blikkies en plastiekhouers voordat julle herwin, anders begin dit sleg ruik. Vuil houers kontamineer ook die materiale wat herwin kan word. DRUK: druk blikkies en bokse plat en pers die plastiekhouers saam sodat dit minder plek opneem, en meer materiaal op een slag vervoer kan word, met minder uitlaatgasse wat in die atmosfeer vrygestel word. KIES: kies produkte wat herbruikbaar is eerder as wat herwinbaar is, of wat herwinbare verpakking...

Lees Verder