Musiek 5 Sep, 2019 | Kuns en Kultuur, Musiek, Nuus Baie geluk aan Neena Lonte wat ‘n silwer medalje by die Eisteddfod verower het vir klavier 12 jaar en onder. Ons is baie trots op haar!