Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 23 Februarie 2018 Sivvies Saterdag, 24 Februarie 2018 Atletiek:WP Byeenkoms Dinsdag, 27 Februarie 2018 Astrid Jordaan (juffrou) verjaar Dinsdag, 27 Februarie 2018 Gr.3 Redenaarskompetisie Dinsdag, 27 Februarie 2018 Adri Marais (kantoor) verjaar Woensdag, 28 Februarie 2018 Liewe Aarde sivvies Woensdag, 28 Februarie 2018 Gr.4-5: Redenaarskompetisie Vrydag, 2 Maart 2018 Munt-en-nootlegging Saterdag, 3 Maart 2018 Eliam Kaunda (terrein) verjaar Dinsdag, 6 Maart 2018 Hoërskool JvR: Opedag Dinsdag, 6 Maart 2018 Gr.6-7:Redenaarskompetisie Woensdag, 7 Maart 2018 Skrywersbesoek Woensdag, 7 Maart 2018 Blikkie&Broodjiedag: Gr.7H Donderdag, 8 Maart 2018 Boekverkoping Donderdag, 8 Maart 2018 Verkiesing: Nuwe BR-Lede Vrydag, 9 Maart 2018 Boekverkoping Vrydag, 9 Maart 2018 Marike Badenhorst (sielkundige) verjaar Saterdag, 10 Maart 2018 Atletiek: Wes-Kaap byeenkoms Woensdag, 14 Maart 2018 Gr.7 Kamp (keer terug op die 16de Maart) Saterdag, 17 Maart 2018 Dapper Stappers Maandag, 19 Maart 2018 Gr.6: Lead4Life Dinsdag, 20 Maart 2018 Krieket: De Kuilen Six-a-side toernooi Dinsdag, 20 Maart 2018 Saal: Leerlingraad Dinsdag, 20 Maart 2018 Somersokkie Dinsdag, 20 Maart 2018 Blikkie&Broodjiedag: Gr.7K Woensdag, 21 Maart 2018 Moontlike Karnaval Woensdag, 21 Maart 2018 Menseregtedag (skoolvakansiedag) Vrydag, 23 Maart 2018 Sivvies >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Klasbraai: 13 April Ons het besluit om die klasbraai wat op Vrydag 9 Februarie sou plaasvind, te skuif na die eerste Vrydagaand in die tweede kwartaal, nl. Vrydag...
Lees Verder