Baie geluk aan Isabella Marias in Graad 1 wat ons Jannie van die week is! Ons hoop jy kan ‘n lekker pizza by Col’Cacchios eet! Dankie dat jy so gereeld herwin.

Onthou om ‘n plastiek bottel terug te hou wanneer jy herwin. Gebruik dit om jou eco brick te begin. Strooitjies, ‘glad wrap’, aartappelskyfiepakkies is ideale items om in jou brick te sit. Gaan kyk na die webblad met al die nodige inligting http://www.ecobricks.org/how/