Woord van die Week nr. 66 22 Feb, 2018 | Akademie, Nuus, Woord van die Week roesemoes Wenners: Cayle Stoltz (Gr.5S) Definisie: ‘n deurmekaarspul, gegons van stemme, musiek ens. Sin: Daar was ‘n roesemoes op die speelgrond pouse en baie kinders het seergekry.