Skrywer: Suzaan Burger

Hoërskoolnuus

Die Poort-skryfkompetisie wat deur die SA Akademie aangebied word, het al verskeie bekroonde plaaslike skrywers en digters soos Etienne le Roux (Hertzogpryswenner), Marlene van Niekerk (Hertzogpryswenner), Daniel Hugo (bekroon as digter en vertaler) en Antjie Krog (Hertzogpryswenner), opgelewer. Twee van HS Jan van Riebeeck se leerders, Sabah Cabano, graad 11 (links) en Louise Goethals, graad 12 (regs) se prosastukke is gekies om in die 2018 Poort te verskyn. Louise is deel van die Top 10, wat ook genooi is om die slypskool in Bloemfontein by te woon. Dis voorwaar ‘n uitsonderlike prestasie! Laerskool Jan van Riebeeck is veral trots op Sabah Cabano, wat ‘n oud-leerder van ons is.   Nerine van der Walt (graad 9 in Hoërskool Jan van Riebeeck), het die pas afgelope langnaweek aan die Suid-Afrikaanse Tenniskampioenskappe in Pretoria deelgeneem. Na afloop van die toernooi is sy gekies tot die Nasionale span wat Suid-Afrika volgende maand in Engeland gaan verteenwoordig....

Lees Verder

Nuusbrief van 26 April 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Donderdag, 26 April 2018 Nicolene (musiek) verjaar Donderdag, 26 April 2018 Sivvies Donderdag, 26 April 2018 Skool kom vroeër uit Gr.1-3: 13:00 en Gr.4-7: 13:15) Vrydag, 27 April 2018 VAKANSIEDAG Maandag, 30 April 2018 VAKANSIEDAG Dinsdag, 1 Mei 2018 VAKANSIEDAG Vrydag, 4 Mei 2018 Gr.5: Studiemetodes Vrydag, 4 Mei 2018 Skaak @ Camps Bay Prim Saterdag, 5 Mei 2018 Helecia (musiek) verjaar Woensdag, 9 Mei 2018 Vicky (juffrou) verjaar Woensdag, 9 Mei 2018 Netballiga Milnerton Woensdag, 9 Mei 2018 Blikkie&Broodjiedag: Gr 6L Vrydag, 11 Mei 2018 Gr.4: Studiemetodes Vrydag, 11 Mei 2018 Skaak 2 Highlands Saterdag, 12 Mei 2018 Sporttoernooi (Fanie Theron) Dinsdag, 15 Mei 2018 Eisteddfod solosang Woensdag, 16 Mei 2018 Netballiga Tableview Woensdag, 16 Mei 2018 Eisteddfod solosang Vrydag, 18 Mei 2018 Eisteddfod solosang Vrydag, 18 Mei 2018 Eisteddfod voordrag Saterdag, 19 Mei 2018 Dapper Stappers Saterdag, 19 Mei 2018 Eisteddfod voordrag Sondag, 20 Mei 2018 Anike (assistant) verjaar Woensdag, 23 Mei 2018 Netballiga Goodwood Park Woensdag, 23 Mei 2018 Blikkie&Broodjiedag: Gr 5S Woensdag, 23 Mei 2018 Gr.6 na Wemmershoekkamp (keer Vrydag terug) >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Winterdrag Ons hoop almal geniet die langnaweek en leerders moet onthou om Woensdag 2 Mei, as die skool weer begin, ons skool se korrekte winterdrag te dra. Donderdag, 26 April Die skool sal op...

Lees Verder

Die Suidooster besoek Die Burger

Die Suidooster-redaksie het gisteraand Die Burger se nagkantoor en die rolpers besoek. Die spanning was hoog in die kantore terwyl hulle gewag het vir die laaste nuus oor De Lille wat voor druktyd nog in die koerant moes kom. Gaan loer gerus op bladsy dertien in vandag se Burger, hulle het spesiaal ‘n gaatjie vir ‘n pragtige foto van ons redaksie...

Lees Verder

Liewe Aarde se ECO-bricks

Vreeslik baie dankie aan al die Jannies wat eco-bricks gemaak het – ons het altesaam 380 gemaak! Dit word na Greenpop Nursery geneem vanwaar die”bricks” versprei word na verskillende projekte. Baie dankie aan Juffrou Baird wat vir die Gr 6 en 7 leerders eco-bricks as NWT projek gegee het – dit het verseker dat die seniors almal deelneem (gewoonlik is die juniors die uitblinkers). Die Gr 6 en 7 eco-bricks was definitief swaarder en duidelik stampvol geprop – goed gedoen julle!! Die wenklas is Gr 5 S. Hulle het slegs 17 leerders in hul klas, maar het 33 eco-bricks gebring! Baie geluk aan Juffrou Stofberg se klas – hulle kan almal Woensdag 2 Mei, gratis sivvies dra en sal ook elk ‘n prys ontvang. Ons wil ook net die wenklasse in elke graad noem: Graad 1 O met 27, Graad 2 J met 16, Graad 3 S met 16, Graad 4 S met 23, Graad 5 S met 33, Graad 6 B met 30, Graad 7 vR met...

Lees Verder

WOW Spelkompetisie

Hopelik is al die Jannies al fluks besig om hul Wow-spelwoorde te leer. Dit is baie voordelig vir hul spel- en woordeskatontwikkeling. Verlede jaar het ons die beste speller landswyd (graad 3) opgelewer. Die interne skoolkompetisie vind die eerste Vrydag van volgende kwartaal plaas. Al die Jannies sal ‘n toets skryf oor die eerste helfte van die spelwoorde. Die Top 5 leerders in elke graad sal ons skool verteenwoordig by die kringkompetisie. Die spellyste is op die skool se webtuiste https://laerskooljanvanriebeeck.co.za/akademie-blad/ of gaan kyk by www.woordfees.co.za. Kontak Lucia de Jager (lucia@jvrprim.co.za) met enige...

Lees Verder

Rekenaarklasse inligting

Daar is ‘n nuwe onderafdeling op die webtuiste onder Akademie vir meer inligting oor die rekenaarklasse by die skool. Dit is in verband met wat tans in die rekenaarklas gebeur en wat ons beoog om in die toekoms te implementeer. Volg gerus die skakel vir meer inligting:...

Lees Verder

Boeke-nuus

Die skrywer en fotograaf, Philip de Vos, het die Graad Ses-leerders Vrydag vir ons Wêreld Boekedag-viering besoek. Hierdie jong 79-jarige Kapenaar het jonk en oud op sy lewensreis van Bloemfontein tot in die Kaap saamgeneem. Met die huppel in sy stap, sang en rymelary het hierdie veelsydige oud-onnie die Graad Sesse vir 45 minute lank aan sy lippe laat hang. Hallo walvis hoesie water? Ons het leesboeke ter waarde van R4600 na afloop van die Afrikaanse boeverkoping van laaskwartaal ontvang. Baie dankie aan LAPA-uitgewers wat dit moontlik gemaak het. Boekkarakters Ons leerlinge het die Boekkarakter-sivvies Vrydag baie geniet. Meer foto’s en nuus hieroor in die volgende Suidooster. Baie dankie aan ouers & belangstellendes vir hulp met kostuums sodat ons ons gunsteling karakters kan lewe gee! Links staan Philip met een van sy boeke en regs is Lumarie Fourie, gr.4VDV, as Rooikappie....

Lees Verder

Liewe Aarde nuus van 26 April

Baie geluk aan Milan Eygenberger in Graad 1 wat Jannie van die week is! Dankie dat jy so fluks herwin. Geniet die Col’Cacchios uitstappie met jou R100 geskenkbewys. Onthou om jou stampvol eco-brick Woensdagoggend voordat die skoolklok lui, na die depot te bring. Ons hoop elke Jannie bring ten minste een! Die wenklas sal deur die loop van die dag aangekondig word. Hulle kan Woensdag 2 Mei, almal sivvies dra en sal ook Woensdag ‘n prys...

Lees Verder

Nuusbrief 20 April 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Vrydag, 20 April 2018 Wêreld Boekedag Vrydag, 20 April 2018 Boekkaraktersivvies Vrydag, 20 April 2018 Gr.7: Studiemetodes Vrydag, 20 April 2018 Netbaltoernooi (Saffier) Vrydag, 20 April 2018 Redenaars (Laerskool de Kuilen) Saterdag, 21 April 2018 Annet (arbeidsterapeut) verjaar Saterdag, 21 April 2018 Seniorkoor-oefening Dinsdag, 24 April 2018 Marlene (juffrou) verjaar Woensdag, 25 April 2018 Liewe Aarde sivvies Woensdag, 25 April 2018 Blikkie&Broodjiedag: Gr 6DJ Donderdag, 26 April 2018 Nicolene (musiek) verjaar Donderdag, 26 April 2018 Sivvies Vrydag, 27 April 2018 VAKANSIEDAG Maandag, 30 April 2018 VAKANSIEDAG Dinsdag, 1 Mei 2018 VAKANSIEDAG Vrydag, 4 Mei 2018 Gr.5: Studiemetodes Vrydag, 4 Mei 2018 Skaak @ Camps Bay Prim Saterdag, 5 Mei 2018 Helecia (musiek) verjaar Woensdag, 9 Mei 2018 Vicky (juffrou) verjaar Woensdag, 9 Mei 2018 Netballiga Milnerton Woensdag, 9 Mei 2018 Blikkie&Broodjiedag: Gr 6L Vrydag, 11 Mei 2018 Gr.4: Studiemetodes Vrydag, 11 Mei 2018 Skaak 2 Highlands Saterdag, 12 Mei 2018 Sporttoernooi (Fanie Theron) Dinsdag, 15 Mei 2018 Eisteddfod solosang Woensdag, 16 Mei 2018 Netballiga Tableview Woensdag, 16 Mei 2018 Eisteddfod solosang >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR Vierkant en ingang by tennisbane Ek dink almal sal met my saamstem dat die kunsgras by die agterste trappe en die verbeteringe aan die swembad se kant van die vierkant, ‘n groot verbetering is en behalwe dat dit...

Lees Verder

Uitnemendheid vir die Jannies

Ons is baie trots om aan te kondig dat ons skool aan die einde van kwartaal 1 ‘n toekenning van die WKOD vir Uitnemendheid in Akademiese prestasie in Taal vir grade 3 en 6 ontvang het. Hierdie prestasie is behaal na aanleiding van die 2017 sistemiese uitslae. Ons poog om hierdie jaar nog beter te...

Lees Verder

Veiling 2018

Dit is weer veilingtyd! Sedert verlede jaar word die veiling deur die Laerskool Jan van Riebeeck Opvoedingstrust aangebied. Die trust samel fondse in vir die uitsluitlike voordeel van die skool en is juis daarop toegespits om die skool uit te bou en verbeter en nie die dag-tot-dag uitgawes te dek nie. Die trust het onder meer met verlede jaar se veilingopbrengs die volgende projekte aangepak: • Die skool se gange is oorgeteël en maak sommer ‘n groot verskil aan die skool se voorkoms; • ‘n Nuwe 35-sitplek Isuzu bus, “Steyntjie”, se deposito is betaal (die balans is deur die trust gefinansier) om sodoende veilige en voldoende vervoer vir ons Weskus-kinders te bied en ook te voorsien vir die veilige vervoer van ons kinders na buitemuurse aktiwiteite; • Twee beurse is toegeken onder ‘n diversiteitsprogram vir leerders in die Laerskool; • Die verwante onkostes vir die watergeleiding vanaf die boorgate wat by die Laerskool en Huppelland se velde gesink is, word gedek Vir meer inligting oor die trust, gaan lees gerus meer hier: https://laerskooljanvanriebeeck.co.za/jvr-opvoedingstrust/ Aangesien dit ‘n fondsinsamelingsfunskies is, is daar hierdie jaar ‘n R1000 per persoon skenking aan die trust by die kaartjieprys ingesluit, wat jou outomaties in aanmerking bring vir die opwindende en uitgebreide lootjietrekking vol pryse. Die veilingslys gaan derhalwe hierdie jaar baie korter wees en so genoeg tyd laat vir lekker kuier en dans. Ons hoop...

Lees Verder

Liewe Aarde Nuus van 20 April

Baie geluk aan Daniel Kukard in graad 3 wat Jannie van die Week is. Dankie dat jy so fluks herwin – hou so aan. Geniet die R100 Col’Cacchios geskenkbewys. Eco-Bricks Volgende Woensdag 25 April, moet alle eco-bricks skool toe gebring word. Daar sal vir elke klas ‘n geallokeerde area langs die depot wees. Pak julle bakstene netjies langs mekaar in klasverband, sodat ons maklik kan sien watter klas die wenner is. Die wenklas kan Woensdag 2 Mei, sivvies dra en sal ook elk ‘n prys ontvang. Vir meer inligting oor eco-briks, lees gerus die akwarium se webblad inset hieroor:...

Lees Verder

Nuusbrief 13 April 2018

  Laerskool Jan van Riebeeck Nuus Liewe Ouers, Datums Donderdag, 12 April 2018 Gr.4-7 Ouerbesoeke Vrydag, 13 April 2018 Gr.6: Studiemetodes Vrydag, 13 April 2018 Algemene Kennis toets Vrydag, 13 April 2018 Klasbraai Woensdag, 18 April 2018 Mardry (juffrou) verjaar Vrydag, 20 April 2018 Wêreld Boekedag Vrydag, 20 April 2018 Boekkarakter-sivvies Vrydag, 20 April 2018 Gr.7: Studiemetodes Vrydag, 20 April 2018 Netbaltoernooi (Saffier) Vrydag, 20 April 2018 Redenaars (Laerskool de Kuilen) Saterdag, 21 April 2018 Annet (arbeidsterapeut) verjaar Saterdag, 21 April 2018 Seniorkoor-oefening Dinsdag, 24 April 2018 Marlene (juffrou) verjaar Woensdag, 25 April 2018 Liewe Aarde sivvies Woensdag, 25 April 2018 Blikkie&Broodjiedag: Gr 6DJ Donderdag, 26 April 2018 Nicolene (musiek) verjaar Donderdag, 26 April 2018 Sivvies Vrydag, 27 April 2018 VAKANSIEDAG Maandag, 30 April 2018 VAKANSIEDAG Dinsdag, 1 Mei 2018 VAKANSIEDAG Vrydag, 4 Mei 2018 Gr.5: Studiemetodes Vrydag, 4 Mei 2018 Skaak @ Camps Bay Prim Saterdag, 5 Mei 2018 Helecia (musiek) verjaar Woensdag, 9 Mei 2018 Vicky (juffrou) verjaar Woensdag, 9 Mei 2018 Netblliga Milnerton Woensdag, 9 Mei 2018 Blikkie&Broodjiedag: Gr 6L Vrydag, 11 Mei 2018 Gr.4: Studiemetodes Vrydag, 11 Mei 2018 Skaak 2 Highlands Saterdag, 12 Mei 2018 Sporttoernooi (Fanie Theron) >> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK << UIT DIE HOOF SE KANTOOR WELKOM TERUG Baie welkom terug na ‘n kort blaaskans! Die tweede kwartaal is altyd baie besig en ons hoop almal se batterye is gelaai. Sien...

Lees Verder

Liewe Aarde Nuus van 13 April

Ons herinner julle aan die eco-brick kompetisie. Kry vandag nog ‘n 2 liter bottel en begin dit opvul met plastiek. Sien instruksies. Die klas wat die meeste eco-bricks op 25 April bring ,wen. Die hele wenklas kan op Woensdag 2 Mei verniet sivvies dra en elkeen sal ook op die 2 de Mei ‘n verrassing ontvang.  ...

Lees Verder

Edro Robotic-klasse

Daar is vroeër die week pamflette uitgedeel i.v.m. hierdie klasse wat aangebied word in ons skool se rekenaarsentrum. Die tyd het verskuif na DONDERDAGMIDDAG direk na skool, sodat leerders wat aan sport deelneem ,ook die keuse het om ROBOTIC-klasse by te woon. Gaan gerus na hulle webtuiste om in te skryf en meer inligting te kry:...

Lees Verder

Wêreldboekedag

Op Vrydag 20 April, vier ons Wêreld Boekedag. Trek aan soos jou gunsteling boekkarakter en bring ‘n boek saam om te skenk aan Parkfields Primary in Hanover Park. Alle skenkingboeke by die biblioteek teen 23...

Lees Verder