Woord van die week nr. 68 19 Apr, 2018 | Akademie, Nuus, Woord van die Week mor Wenners: Daniel Kukard (Gr. 3dG) Definisie: Onderlangs brom of mompel om jou ontevredenheid te kenne te gee Sin: Hy het by die huis gesit en mor oor my swak punte in die toets.