Ons C-spanne speel Maandag, 15 Augustus, teen Laerskool Vredekloof in Brackenfell. Die o.7 – o.13 A en B spanne gaan voort met oefeninge, Sien asb. die onderstaande inligting en voltooi die google form.

SPANNE:

  • o.7 Cheetas
  • o.8 Cheetas
  • o.9 C
  • o.10 C
  • o.11 C
  • o.12 C
  • o.13 C

PLEK: Laerskool Vredekloof, Brackenfell

VERTREKTYD:   13:00  [o.7 – o.8]  14:00 [o.10 – o.13]  (Vanaf die skool)

TERUG BY SKOOL:   ±17:30

GOOGLE FORM

PROGRAM: Hou asb. ingedagte dat die tye wat aangedui word, kan verander. Dit hang alles af watter tyd ons by die ander skool arriveer.