Ons speel Donderdag, 18 Augustus, ons laaste ligawedstryde vir die kwartaal. Van ons spanne gaan nie speel nie a.g.v Sunningdale se spelers wat nie beskikbaar is die week nie. Hulle wedstryde sal ons vir ‘n ander dag skeduleer. Daar is enkele spanne wat gaan oefen voor die wedstryde begin. Kyk asb noukerig na die onderstaande inligting. Let daarop dat ons WEG en TUIS wedstryde het so daar is 2 google forms.
Spanne wat voortgaan met oefeninge, volgens Dinsdae se tye:
- o. 10 Seuns en Dogters (op die Conradieveld)
- o.12 Seuns en dogters
- o.13 Dogters
Donderdag, 18 Augustus, TUIS wedstryde:
SPANNE:
Dogters:
- o.9 A en B
- o.11 A
PLEK: Conradieveld, Varsity straat
WEDSTRYDE: Begin ± 15:00
PROGRAM Hou asb. ingedagte dat die tye wat aangedui word, kan verander. Dit hang alles af watter tyd ons by die ander skool arriveer.
Donderdag, 18 Augustus, WEG wedstryde:
SPANNE:
Seuns:
- o.9 A, B
- o.11 A
- o.13 A
PROGRAM: Hou asb. ingedagte dat die tye wat aangedui word, kan verander. Dit hang alles af watter tyd ons by die ander skool arriveer.