Ons o.9 seuns en dogters neem Woensdag, 24 Augustus aan Durbanville Voorbereiding se jaarlikse hokkietoernooi deel. Hierdie jaar vier Durbanville Voorbereiding die opening van hul eie astrovelde, so wedstryde vind by die skool plaas. Sien die onderstaande inligting en voltooi die google form.

SPANNE:

  • Seuns:  o.9 A en B
  • Dogters: o.9 A en B

PLEK: Durbanville Voorbereiding. Durbanville

VERTREKTYD: 13:15

TERUG BY SKOOL:   ±19:00

PROGRAM:

  1. Wedstryde is 10min in een-rigting
  2. Alle wedstryde begin en eindig met ‘n sirene.
  3. Gebruik asb. die badkamers in die Tienie Louw sentrum.
  4. Verversings sal die hele dag te koop wees.

GOOGLE FORM