Ons sou oorspronklik hierdie wedstryde tuis gespeel het, maar Welgemoed het versoek dat ons by hulle kom speel omdat verskeie ouer spelers die aand by ‘n funksie betrokke is. Volgende jaar ruil ons om en kom kuier hulle in die stad. Sien asb. die onderstaande inligting en voltooi die google form.

SPANNE:

  • o.7 Akkedisse, Bokkies en Cheetas
  • o.8 Akkedisse, Bokkies en Cheetas
  • o.9 A, B en C
  • o.10 A en B
  • o.11 A, B en C (gemeng met o.10 spelers)
  • o.12 A, B en C
  • o.13 A, B en C

PLEK: Laerskool Welgemoed

VERTREKTYD 13:00 [O/7 & O/8]
                               14:00 [O/9 – O/13]  (Vanaf die skool)

TERUG BY SKOOL:   ±18:00

GOOGLE FORM

PROGRAM