Ons het Vrydag, 19 Augustus, weer op twee verskillende plekke skaakwedstryde. Ons het vir die junior spelers vriendskaplike wedstryde TUIS gereël en ons senior spelers speel ligawedstryde WEG. Sien die onderstaande inligting en voltooi die google form indien jou kind/ers se naam op die spanlys verskyn.

Vriendskaplikewedstryde TUIS:  Kampsbaai kanselleer die wedstryde

SPANNE:

  • x5 graad 1 spelers
  • x5 graad 2 spelers

PLEK: L/s Jan van Riebeeck biblioteek

WEDSTRYDE BEGIN: ±14:15

WEDSTRYDE EINDIG: ±15:15

GOOGLE FORM

 

Ligawedstryde WEG:

SPAN: o.11 Gemengde span

PLEK: Hout Bay International school

VERTREKTYD: 13:30

WEDSTRYDE BEGIN: ±14:30

TERUG BY SKOOL: ±15:30

GOOGLE FORM