Van Rallim se spanne kon nie op Donderdag, 28 Julie, teen ons speel nie en hulle nooi ons toe na ‘n middag / aandtoernooi onder hul spreiligte. Die toernooi sluit egter nou ander spanne ook in. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die google form.

SPANNE:
Dogters

  • o.9 A
  • o.11 A
  • o.13 A

Seuns:

  • o.9 A
  • o.11 A
  • o.13 A3

PLEK: Rallim

VERTREKTYD:

  • 15:30 (o.9)
  • 16:30 (o.11)
  • 18:00 (o.13)

TERUG BY SKOOL:

  • ± 18:45 (o.9)
  • ± 20:00 (o.11)
  • ± 21:30 (o.13)

PROGRAM

GOOGLE FORM