Ons een wedstryd vir die week is aangeskuif na volgende week. As gevolg van die junior wedstryde en die boekverkope in die biblioteek sal daar nie Donderdag, 25 Augustus, oefening vir die senior spelers wees nie. Sien die onderstaande inligting vir die 2 dae en voltooi asb. die google forms.
Donderdag, 25 Augustus, vriendskaplike wedstryd
SPANNE:
- Graad 1 = x5 spelers
- Graad 2 = x8 spelers
PLEK: Juf. Rache Turner se klaskamer
WEDSTRYDE BEGIN: ±14:00
WEDSTRYDE EINDIG: ±15:00
Dinsdag,30 Augustus, liga-wedstryd
SPANNE:
- o.11 Gemengde span
PLEK: L/s Jan van Riebeeck biblioteek
WEDSTRYDE BEGIN: ±14:15
WEDSTRYDE EINDIG: ±15:15