Ons o.12 A en o.13 A netbalspanne asook die o.13 A rugbyspan neem Saterdag, 27 Augustus, aan Laerskool Brackenfell se J.W.G fees deel. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb. die google form.

SPANNE:

Rugby: o.13 A

Netbal: o.12 A en o.13 A

PLEK: Laerskool Brackenfell, Brackenfell

WEDSTRYDE: Vir die dag begin om 08:00

BUS VERTREK: 06:30

BUS TERUG: ± 14:00

Daar sal ‘n snoepie en ander stalletjies beskikbaar wees.

PROGRAM

GOOGLE FORM