Ons speel Woensdag, 24 Augustus, teen Laerskool Kenridge die wedstryde wat ons moes afstel van 10 Augustus met ‘n paar ekstra spanne by. Die o.9 groep speel nie omdat daar ook ‘n hokkietoernooi plaasvind. Sien die onderstaande inligting en voltooi asb die google form.

SPANNE:

  • o.7 Akkedisse, Bokkies en Cheetas
  • o.8 Akkedisse, Bokkies en Cheetas
  • o.10 A, B en C
  • o.11 A, B en C
  • o.12 A, B en C
  • o.13 A, B en C

PLEK: Laerskool Kenridge

VERTREKTYD 13:00 [O/7 & O/8] 14:00 [O/9 – O/13] (Vanaf die skool)

TERUG BY SKOOL: ±18:00

GOOGLE FORM

PROGRAM