Fotodag: 19 Oktober 2020
Reëlings: As gevolg van die fotodag sal daar GEEN LO-prakties op Maandag, 19 Oktober, wees nie. Leerders moet asb. betyds by die skool wees, want ons begin al om 08:00 met die neem van die foto's. Leerders mag slegs somerdrag dra. Maak asb. seker dat jou kind(ers) se hare en naels netjies en skoon is. Die laaste dag vir fotobestellings is Maandag, 9 November...
Plastiek melk- en koeldrankdoppies
Okt 8, 2020 | Kuns, Kuns en Kultuur, Nuus
Baie dankie vir die ongelooflike reaksie! Ons het reeds so baie doppies ontvang dat julle vir eers maar 'n blaaskans kan vat. Die wat wel nog doppies by die huis het, kan dit in die loop van volgende week na die kunsklas bring.
Op- en aflaai van leerders
Aangesien die leerders op ons skoolterrein op- en afgelaai word, voel hulle (en ons almal) veilig en meer ontspanne en hou nie noodwendig padveiligheid en -reëls in ag nie. Hierdie 'veilige' gevoel wat ons as vanselfsprekend aanvaar, kan so maklik in 'n onnodige besering ontaard. Moedig asseblief jou kind(ers) aan om slegs van die voetoorgang gebruik te maak wanneer hulle op- of afgelaai word en dat niemand oor die 'pad' mag hardloop nie. Die onderwysers sal met sy/haar registerklas 'n gesprek hieroor voer. Baie dankie vir die versigtigheid waarmee jy bestuur en dat ons leerders se veiligheid prioriteit geniet. Ek doen 'n beroep op elkeen om asseblief nie op die teer te parkeer wanneer leerders op- en afgelaai word nie en dat alle motoriste en veral die vloei van ons skoolverkeer gerespekteer sal...
Uitslae van eerste ronde van WP-tennis
Okt 7, 2020 | Nuus, Sport, Tennis
Al voel dit vir ons of die wêreld tot stilstand gekom het, begin ons stadig maar seker weer terug keer na normaal. Van ons leerders het die afgelope naweek aan die eerste ronde van die WP-tennisproewe deelgeneem. Die uitslae op die ranglys vir hul onderskeie ouderdomme van die eerste toernooi is as volg: O/10 Dogters: Sofia Newton, 7de O/10 Seuns: Dawid-Wiese Viljoen, 1ste en Johan Symington, 3de O/11 Seuns: Gustav Pansegrouw, 8ste O/12 Dogters: Mia Symington, 1ste en Heloïse Strauss, 2de O/12 Seuns: Fredrich Erasmus, 2de en Danny Newton, 5de Vir die eerste ronde speel spelers in twee toernooie in hul eie distrik. Hul gemiddelde posisie na dié twee toernooie bepaal dan hul finale posisie. Om te kwalifiseer vir die Kaapse Metropool Ronde, waar hulle teen die ander distrikte sal speel, moet hul gemiddelde posisie hulle onder die top 5 plaas. Baie dankie aan "Coach" Yurich en sy span by DTA wat ons spelers so ongelooflik afrig en ondersteun! Baie geluk julle! Dit is wonderlik om te sien hoe julle in die sport...
Redenaars 2021
Okt 7, 2020 | Kuns en Kultuur, Nuus, Redenaars
Ek is tans besig met die redenaarsbeplanning vir 2021. Ek het hierdie week begin om vir die leerders wat belangstel briewe uit te deel. Indien jy graag wil hê jou kind moet aan redenaars deelneem, stuur hulle gerus na my toe om ‘n brief te kry. Kontak my gerus vir enige navrae. Andri Baird:...
isiXhosa 2020 – week 22
Okt 7, 2020 | Akademie, isiXhosa, Nuus
isiXhosa 2020 – week 22
Okt 7, 2020 | Akademie, isiXhosa, Nuus
Eeufees-kompetisie
Okt 5, 2020 | Eeufees 2021, Nuus
Ons pragtige skool word op 31 Januarie 2021 100 jaar oud. Ons wil graag 'n geskikte naam vir die viering van die skool se verjaardag vind. Stel 'n naam vir Laerskool Jan van Riebeeck se Eeufees voor en ontwerp jou eie embleem. Benamings moet teen 16 Oktober 2020 ingehandig word. Daar is 'n lekker prys op die spel! KLIEK HIER om in te...
Eeufees Gala-aand 2021
Okt 2, 2020 | Algemeen, Eeufees 2021, Nuus
Tuindag 2020
Ons herinner julle dat Woensdag, 7 Oktober, se sivvies wegval. Leerders sal volgende week slegs op die 9de sivvies kan dra. Kliek op die foto vir 'n oulike video wat jou wys hoe om 'n blommekransie te maak.
Stoelsakkie-projek
Trotse Jannie
Naam en van: Adrian du Pokoy Graad: 6B Waar woon jy?: Ek woon in Oranjezicht saam met my ma en my ouma. Ek was voorheen in Laerskool Goodwoodpark. Gunsteling vak: PSW is my gunsteling vak. Ek hou daarvan om van die verskille in mense se persoonlikhede te leer. Dit help my om die mense om my beter te verstaan. Ek is ‘n trotse Jannie, want ek het goeie maniere, is positief en ek is lief vir...
OOV-voorsitter 2021
Baie geluk aan Ria Hertzog wat as OOV-voorsitter vir 2021 aangewys is. Dit was nie nodig om 'n verkiesing te hou nie aangesien daar geen ander nominasies was nie. Ons weet dat hierdie raakvatter die taak uitstekend sal aanpak! Baie dankie vir jou bereidwilligheid en...
Gr.7-Fondsinsameling: Opgradering van die Johan Oosthuizen-klubhuis
‘n Fondsinsamelingsprojek word gehou met die doel om die Johan Oosthuizen-klubhuis op te gradeer en alle ouers/voogde word vriendelik versoek om ons inisiatief te ondersteun. [pdf-embedder url="https://laerskooljanvanriebeeck.co.za/wp-content/uploads/2020/10/FONDSINSAMELING_-OPGRADERING-VAN-KLUBHUIS-2020.pdf" title="FONDSINSAMELING_ OPGRADERING VAN KLUBHUIS...
JvR-Spelfees
INLIGTING INSKRYWINGSVORM SPELLYSTE
Belangrike Datums
augustus 2026
04aug18:0018:00Reddam Sings - Junior Koor (Constantia)
september 2026
05sep09:0013:00SING. MOVE. PLAY. CONNECT
Besonderhede
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
Besonderhede
SING. MOVE. PLAY. CONNECT with Orff and Kodály Methods – International Music Education Workshops. By Laerskool Jan van Riebeeck, 09h00 – 13h00
08sep08:0008:00Kaapse Afrikaanse Eisteddfod - Junior Koor
12sep09:0014:00Werkswinkels en Musiekkonsert saam met Somerset House
oktober 2026
november 2026
desember 2026
januarie 2027
februarie 2027
maart 2027
april 2027
mei 2027
junie 2027
julie 2027